× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #244844 by StellaK
hehehehe :laugh: :laugh:
Kayla, dit is nogal funny en mens kan baie lekker vir die mense lag terwyl jy in die ry staan, veral die manne wat nou genoeg gehad het. ekt self so 2 keer moes vinnig hol vir die badkamer. ek het my man in die ry maak staan dan ek het net goed na hom toe aangedra en teen die tyd dat ek klaar gekyk het was hy voor.
ekt die arme man so bietjie misbruik daar :whistle:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244842 by kayla
Haha stella, Ek moet nou hardop lag. Imagine 10000 hoogs swanger dames wat warm kry, voete geswel en heeltyd wil piepie en vir ure in n ry staan. Daar moet seker n kroeg naby wees vir die mans :evil: :evil:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244841 by StellaK
Kayla, sterkte met die wag. ek kon ook nooit uithou nie en het altyd vroeg getoets...hehe :silly:

ja, dis baie goedkoper as in die winkels, want die verskaffers stal daar uit so jy sny heeltemal die middelman (retailer) uit, en dan het hulle nog skou specials ook.
die pram was R600 afgemerk, karstoeltjie R400 af, saam die steriliseerder het ek 3 bottels gratis gekry (R300 werd), saam die borspomp het ek 2 bottels(R200 werd) gratis gekry, die monitor was R400 af.
ons het nie doeke gekoop nie, maar die doeke was ook vreeslik baie afgemerk, so mense het sommer 20 en 30 pakke doeke gekoop.
dis net baie frustrerend oor daar so vrek baie mense is, want mens staan lank in rye om te betaal (by baby city se area het ons amper 'n uur in die tou gestaan) en daar is altyd meer mense binne 'n stalletjie as wat daar plek is. so ons het by vrek baie plekke net verby gegaan oor daar te veel mense was.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244840 by kayla
Hi Naomie, ek sal more presies 10dpo wees. Haha, ek het die name van die toetsies gegoogle. Dit het dieselfde sesitiewiteit as clear blue. 20ugml of so iets. Ek is tempted. Ek dink ek gaan darm moet wag tot 2 dae voor af. Al die ander maande het ek maar gewag vir af, maar die maand is my hopes high. Ek weet ek moet neutraal bly, maar die maand voel ek net anders.

Stella, is die goed by die baba expo goedkoper as die in die winkels? Dis iets wat ek maar altyd gewonder het.

Dellie, lyk my dr strikdas is op die regte pad.

Sterkte vir die res van maandag. urgh!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244839 by StellaK
Dankie julle :heart:

Dellie, dis fantastiese nuus :woohoo:

dit sal omtrent lekker wees as ons daardie krismis verrassings kry :woohoo:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244838 by Bytjie
Sjoe Stella, om te dink jy's alweer halfpad en as jy jou oë uitvee stres jy alweer oor die bevallling. Ek's bly jy't lekker geshop die naweek.

Dellie, die wonderlike nuus.

Is ek reg as ek sê ons het nog moontlik drie krismis verrassings hier onder ons - Kayla, Dellie en Chrizzie. As daar nog iemand is, dan het ek van daardie persoon vergeet en is verskriklik jammer

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244834 by Dellie
Hallo almal!

Jammer dat ek so stil was maar het nie regtig iets gehad om te se nie.

StellaK - Ek is so bly alles gaan goed met boetie baba en dat jy al jou groot goedjies klaar gekoop het!

Chrizzie - ek hou duimvas en bid dat jy jou BFP vir kersfees sal kry!

Kayla - ek dink wag dalk nog 'n paar daggies voor jy toets.

Aan al die ander dames - Hallo!

AFM - ek het klaar Femara gebruik en 7 dae se Gonal F. Saterdag was ek by Dr Strikdas (dag 11) en het ook Estrogeen
bloedtoets gedoen. Vanoggend was ek weer by Dr en in 2 dae het my eiertjies met 5/6mm gegroei. Ek het
aan elke kant 2 - 15.5mm en 16mm. Dan is daar ook 'n kleiner een van 13mm. Hy se alles lyk mooi. Het weer
E2 bloedtoets gedoen en vannaand weer Gonal F. More moet ek hom weer sien vir scan. Dan sal ek hoor
wanneer ons KI doen.

Nog net 11 daggies, dan is ek met verlof!

Lekker daggie almal

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account