× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #244890 by Lagogies
Hello almal

Crazy week hier.

Ek het Sondag verjaar, maar dit was nou omtrent iets in die lyn van die jaar is daar nie tyd v verjaar nie. Ek het Sondag heerlik gerus en manlief en kids het vir my badgoedjies gegee. Die week weer volstoom aan die hardloop.

Sterkte vir almal en ek hoop daar is baie kersverrassings!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244889 by sexy~hexy
Hi almal...

Ek loer maar weer na-ure in :) Kursus maak Vrydag klaar! Was eintlik 'n heel lekker kursus wat vroeg in die middae klaar maak :D Na werk maar nogsteeds bedrywig....is more-aand Jayden se gradeplegtigheid *snif snif*

Ek lees almal se posts...so sterke met almal se 2WW en die wat in die proses is om swanger te word, asook die wat rus en die ander wat swanger is....Nou loop die jaar afdraand hoor! More oor 3 weke is dit Kersfees!!!

Onthou, ons hou van fotos...so kom post wat julle gekoop het (tpies soos by die baby expo), sonar fotos, baba-kamer fotos, daai spa voucher....fotos is lekker om na te kyk hoor ;)

Ek laai sommer een van Jayden saam met Jakkie Louw :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244888 by kayla
Hi julle

Ek dink ek het te vroeg getoets, maar ten minste het ek vandag ophou simptome te spot. Ek sal Vrydag weer toets. AF kom eers vrydag of Saterdag. Ek sou nooit gehou het tot na AF nie. Vir my is die poas n comfort. Eerder R15 vir n toets spandeer as n chocolate, ne? Maar ek weet vir ander is dit heeltemal anders. Ek stress meer oor die unknown as oor die BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244887 by StellaK
Chrizzie, sterkte met die spuite. ek bid nou al vir dai goeie nuus vir kersfeees.

Dellie, dis fantasties. FXFXFXFX vir jou BFP

Andie, geniet die laaste tydjie voor die trou!!!

Deds, ja kyk, die tyd gaan nou vinnig verby vlieg. een van die dae het jy hom in jou arms. sterkte met al die gewerkery aan die huis.

Kayla, ek hoop dis oor jy net te vroeg getoets het. ek het my vrek gelag vir jou gepiepie in die donker. dit sou my verseker ook oorgekom het, my ML is net so gatvat oor nie vroeg toets nie.

geniet die aand dames
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244879 by Bea
Kayla, jammer oor die voorlopige BFN - groot drukkie. Maar haha oor jou man - dit sou nou so met my ook gebeur het!! Wanneer verwag jy AF? Dalk wag daar nog 'n verrassing.

Bell, mens weet nooit, dalk kom daar nog 'n Krismis-baba! Ek hou duim vas!

Dellie, dis wonderlik - ons hoop vir first time lucky vir jou!! Sterkte vir die KI, dis glad nie erg nie - die vol blaas voor die tyd was altyd die ongemaklikste vir my.

Debs, ek kan nie glo dis nog net 7 weke nie!!!! Jy moet nou lekker rus vir baba kom.

Zarah, uuurgh, weird ne. Sê asb. vir Andie sterkte met die troureëlings!

Naomi, whoo hoo!!!! Ek kan ook nie meer wag vir die vakansie nie!

Lekker dag dames, en sterkte vir die werk!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244878 by Debs
Dellie : Neeeeee nog nie hehehe!! Ons gaan middel Desember nog die huis teel (incl sy kamer) endan moet ons kaste begin uitsorteer sodat syne leeg is
En ons al sy kleertjies kan was en inpak ens :D baie excited!!!!!!!!!!!!!!! En jay vir jou perfekte wand hehehe! Ek hou alles gekruis soo Naomi sal se vir jul Kersgeskenkie
En sal donderdag 12:00 aan jul dink!!!

Kayla : whhahahahahahahaha!!! Lag ek nou lekker vir jou storie ag shame man!! So sal hul altyd uitvind ne hehehehe! Ek is jammer oor jou voorlopige BFN, wag so
Twee daggies dan toets jy weer (ek sou wag tot jy laat is). Ek self het AF die Woensdag verwag en toe die Donderdag oggend getoets ook so 3uur die oggend en ook
Skelm inni ander badkamer hahaha!! Ons vrouens darem!

Bea: Geluk met die eerste een weg! Moenie moed verloor nie, dis 2x margarine bakkies daai! Wat WEG is!!

Okay taraaaaa jule!

xxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244871 by Twinkle
WOW Dellie super opgewonde vir jou!!! Alles van die beste mag jy die grooooootsteeee Kers geskenk ooit kry ( x 2)

Kayla - sterkte laat weet sodra jy getoets het.

Bea die eerste van baie Kg's - well done!!!

Het enige van julle gewig opgetel gedurende die "home plan meds" clomid, femara ens ens?

Hoop dit gaan goed met elke liewe een van julle

AFM NIKS nuus nie steeds op home plan tot en met januarie dink ek wel as ek Feb nie swanger is nie is dit terug FS toe.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account