× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 7 months ago #256595 by Fairymommy
Geen nuus die kant. AF nog skoonveld. Geen teken van haar. Geen BFP... so nou het ons maar laat bloed trek en kyk wat gaan aan. Prog word ook getoets om te kyk of implantasie plaas gevind het. Sal almal op hoogte hou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256450 by Praying4miracle1
@Fairymommy
Ek en jy is in dieselfde bootjie!
Ek het gister oggend (10DPO) ook 'n HPT gedoen en kon ook niks sien, vanoggend (11DPO) het ek ligte bruin spotting (net as ek badkamer toe gaan) jammer vir tmi :tmi:
Het heel naweek creamy CM gehad. Ek weet ook regtig nie wat om te dink nie! :blink: AF moet 1s hier wees rondom 27/28 Feb

Me: 29
DF: 30

TTC Since:JAN 2010
Me: PCOS (Metformin: 500mg Daily)

3 Rounds Fertomid:
APRIL 2013: BFN
MAY 2013: BFN
JUNE 2013: BFN


December 2014: BFP!! On Our Own!!! :)

M/C: 7 Weeks 1Day

June 2015 Taking a little break

Feb 2016 trying again

TTC FOR RAINBOW BABY 2016


Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256446 by HoopVirDieBeste
@Fairymommy, hou moed, onthou dis nie verby tot AF opgedaag het nie... om te vroeg te toets en dis negatief, maak jou net meer negatief en breek jou spoed. Dit kan jou net onnodig ontstel. As AF nie binne die volgende 3 dae opdaag nie, toets dan eers weer...sterkte girl!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256441 by AnzelMama12
Ai, Fairymommy! Moed hou!! Dit is baie swaar, ek weet! Groot drukkie vir jou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256440 by Fairymommy
HI almal
Voel down in the Dumps vandag 12DPO toets is negatief.
AF veronderstel om vandag te arriveer .
het gister bruin bloeding gehad maar dit is amper weg.

ek weet nie meer wat om te dink of doen nie

:cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256438 by tanzie
fairymommy-my toetse was ook so10dpo wag en kyk maar :) :) sal donkerte word teen vandag al,en more donkerte.....sterkte ek hou duim vas vir jou :kiss: :kiss:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256425 by Fairymommy
Hello almal

het vanoggend toetsie gedoen op10DPO (miskien vroeg)
ek dink ek sien 2de strepie maar is so lig kan omtrent nie met blote oog sien nie . moes in die son staan om dit te sien. ( ps was gewone toetsie nie EPT nie)

nou is ek bang ek sien goed sal maar so twee dae wag en ept gebruik
wil nie verniet opgewonde raak nie

Geniet die Naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account