× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #244765 by StellaK
Goeie middag dames,

Bell@, moenie te vinnig hoop opgee nie. mens weet nooit.

Baby, baie bly vir jou dat die bloed toetse mooi lyk. nog net 'n week om te wag vir jou afspraak.

Chrizzie, dit is exciting. glo als sal reg wees maandag :rock:

Naomi, ek is self baie bly dat die jaar nou sy gat gesien het
ek sal saterdag 20 weke wees.

AFM was nou vir my afspraak by die instaan dr. dit was lekker om vir boetjie baba te sien, maar die afspraak was ook baie teleurstellend. di instaan dr was so gejaagd en en so deurmekaar dit was nie eers snaaks nie. sy het nie mooi geweet om die masjies te gebruik nie en het ook nie eers vir ons 'n fototjie geprint nie. sy wou ook nie juis met ons gesels na die tyd nie, en ek het nogal 'n paar vra gehad. toe het ek maar 'n paar van die goed vir die ontvangs dame gevra :headbang:

met baba gaan dit baie goed. hy is nou 367gram (en sy het nie die lengte gemeet nie) hartjie klop 160 bpm. sy brein en rugstring het absoluut perfek ontwikkel.
hy het geslaap, so hy wou niks weet van bietjie beweeg nie.

hoop almal het 'n lekker middag
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244763 by Chrizzie
Debs, geluk met die eksamens! Sterkte vir die laaste "stretch"

SexyHexy, sterkte met die kursus!

Bea, Ai, die dieet ding is maar moeilik. Veral as jy als reg doen en nog nie resultate sien nie.

Kayla, staan sterk! Almal is nou maar moeg die tyd van die jaar, maar dalk is dit 'n goeie teken? Onthou almal verskil maar.

Lagogies, Sterkte met die oordrag. Hoekom moet mens altyd harder werk hier aan die einde van die jaar en nie minder nie?

Nella, ek het ook soms na die tyd nog so afskeiding, so dalk is dit normaal?

Bell@, Hou moed. Almal se simptome verskil, mens weet nooit...

Baby, bly om te hoor jy voel goed.

Hallo Naomi!

Hoe is almal dan so stil verder?

AFM: Het gister met die progesteroon begin. Sien FS Maandag vir eerste scan op my dag 8. Voel heel goed, niks simptome van die Lucrin nie. Net bly AF het toe gekom, alhoewel dit BAIE lig is...
2013 moet nou end kry. Ek dink dit het iets met die 13 te doen dat dit nie so goeie jaar was vir almal nie. :)

Lekker middag almal!

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244757 by baby
Hello almal.

Jammer ek is so stil. Die moegheid begin my nou lelik inhaal.

Kayla - Ek het al gehoor party vrouens kry 'n tweede "estrogen surge" en dit mag dalk weer EWCM veroorsaak, maar ek is nie seker hoe dit werk nie. Baie sterkte met die tww. Dit is 'n aaklige tyd.

Nella - Ek het hope creamy cm gehad net voor my bfp. En ek het dit nou nogsteets. Ek het ook met implantasie krampe gehad en was baie moeg. Wanneer kan jy toets? Sal vir jou duim vas hou.

Debs - Geluk! Dit is 'n lekker achievement .

Bell@ - So jammer dat jy nie simptome wys nie, maar moet asb nog nie opgee nie. Mens weet nooit nie. Almal verskil.

AFM - Bloedtoetse lyk baie goed en ek sien die dr 6 Desember om te gaan vir die eerste scan. Simptome begin nou inskop, maar ek het gelukkig niks :sick: nie.

Hello aan almal ander. Amper einde van die jaar en dan kan ons almal bietjie rus.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244755 by Twinkle
hallo hallo aan al die dames hier!!!

NellaK klink vir my jy weet redelik van die "tmi" dele. Wat sal jy se is die creamy CM en krampies? Ek voel so "dom" met al hierdie "simptome"

Kayla en NellaK sterkte met die tww....

Debs !!! Baie baie geluk met jou uitslae!!! Sterkte met jou laaste 2 weke en geniet dan elke oomblik van "niks" doen en nie leer nie. Hoe gaan dit met jou moedertjie?

Almal is vreeslik bedrywig nou by die werk lyk dit my ... hoop dat die Ttc ook goed gaan en met al die "voorbereidings" en gewiggies wat moet af. Voor ons ons oe uit vee is dit Januarie dan is daar hoeveel IVF's

AFM ek verwag AF teen vrydag :-( dink nie daar is n BFP vir my die maand nie het GEEN swangerskap simptome nie my (.)(.) was laas week bietjie seer soos voor AF en is nou weer heel normaal :-( so ek twyfel of ek n BFP die m aand sal sien :cry: :cry:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244754 by kayla
I will drink to that

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244753 by Bytjie
Hallo julle,

Kayla, sorry kan nie help nie en sterkte met die TWW. Dit kan nogal 'n bliksem wees ne.

Debs, lekker om van jou hoor. :rock: dat jy deur is, en yippee vir die nog net twee weke se werk. Jy sal sien hoe skiet mannetjie se gewig die laaste paar weke die hoogte in.

Stella, is jy all oor die halfmerk?

Ek weet nie meer wie waar is in hul siklusse nie, so waarmee almal ook al besig is, voorspoed daarmee.

Lekker werk, en die jaar is amper in sy m@#r HIEP HIEP HOERA

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244751 by kayla
Hi Nella

Ek en jy is presies saam die maand. Ek het positief gekry Saterdag oggend.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account