× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #244747 by nellak
Hi almal!

Ek tel die dae af tot die vakansie!!!

Kayla wanner het jy n posetief gekry? Want onthou na die posetief ovuleer mens 12-48 uur later. Maar onthou sperm kan tot en met 3 dae lewe binne jou veral as daar die regte omstandighede vir hulle is. Dis hoekom EWCM belangrik is want dit laat die spermpies langer lewe!

Ek moes vrydag of saterdag geovuleer het. Ek probeer ook nie symptom spot nie maar gister was my CM baie en dit was creamy. Sjoe dis baie TMI!! Lol Anyway gisteraand laat het ek baie skerp steek pyne gekry, maar vir so minuut.

Kayla ek hoop regtig jy en ML kry n fantastiese kersfees geskenk die jaar.

Hopeful die kamer is pragtig!

Debs, baie geluk! Een van die dae kan jy lekker rus en net uitsien na jou seuntjie se koms. En geniet jou baby shower.

Lekker dag almal

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244744 by StellaK
Goeie more vriendinne,

Bea, vasbyt jong. hoop dat jy sommer vinng resultate sal sien met die dieet.

Debs, baie baie baie geluk dat jy deur is!!!! :woohoo: :woohoo: :rock: :rock:
en baie sterkte met die laaste 2 weke se chaos. voor jy weet het jy elke dingetjie op jou lysie afgetik en dan kan jy net uitsien na boetie se koms.

Lagogies, baie sterkte met al die baie werk.

Kayla, ek kan ongelukkig nie vir jou 'n antwoord gee nie.

hallo aan al die ander dames

hoop almal het 'n goeie dag

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244738 by kayla
Goeie more julle

Voel julle soos ek? MOEG

Ek wil vir die google dokters iets vra miskien weet julle iets.

Ek probeer om nie simptome te spot nie, maar kan nie help nie. n Mens is maar n mens ne? Ek is vandag 4dpo. En vanoggend to ek badkamer toe is en afvee toe was daar EWCM presies soos wat ek kry tydens ovulasie. Ek het n positief met die opk gekry en ek het toe ook dieselfde cervical mucus gehad. Beteken die egg white cervical mucus nou dat ek nou eers ovuleer? Gewoonlik hou my EWCM op n dag na ovulasie. TMI ek weet :blush: :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244734 by Debs
Hehehe kayla :P ek moet eers nog klomp outcomes aftick binne 2 weke eeeeeek en dan is articles verby! En ja dan rus ek tot die mannetjie hallo se :D

Ek het nog volgende jaar se honneurs oor, het die jaar unisa se 'Level 1' gedoen en dan n jaar van raadaeksamens dan is ek klaar so n volle 2 jaar (minimum)

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244733 by kayla
Debs jou YSTER. Ek is so bly jou jaar is klaar (akademies nou). Hoe lank het jy nog oor voor jy heeltemal gekwalifiseerd is? En die feit dat jou articles klaar is, is seker n groot verligting. Gaan jy nou afvat tot Aiden hier is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244732 by Debs
Goeie naand danes uit n ek-is-helemal-oormoeg wereld!!

So bly vir jou Baby en jammer dat jy so n groot skrik gekry het!

Bea daai diet is werklik baie goed jy sal regtig so 6-8kg in die 1ste 4 weke verloor. Doen jy die reboot of net gewone paleo? Reboot is die 'kickstarter' vd dieet. Alle sterkte! En sterkte vir al die's wat nou begin gesond eet het! Byt vas!!

Lagogies ek is baie bly jul kon 'goeie' nuus kry en darem hoor daar is niks fout wat in die toekoms probleme kan maak nie en ja toe jy moet ophou met my baklei ek sal se ek sal se hehhehehe!!

Hopeful die kamer (en naampies) is pragtig!!! Hoeveel weke is jy nou? Jy moet bietjie n pensie foto plaas man!!

Strikkie, naomi,bell@, stella, zettie,zarah, klippie, dellie, amandatjie, kayla en almal wie ek nou uitgelos het hallooooooe!!!!!

Afm: jippyyyyyyyy julle ek het die goeie nuus gekry dat ek my jaar deur is!!!!!!! Al daardie laat aande klas na werk in my 'kondisie', die moeg die trane die uithou die opofferings -dit was nie verniet nie!!!!! Mag dit vir elke enkele een van julle hier op die blad dieselfde wees op die pad na swangerakap, dat jul eendag in n paar ogies kan kyk en se, you are worth it all :)

Aiden groei mooi, laasweek n afspraak gehad op 30 weke en hy weeg n mooi 1.4kg. Dis blykbaar net onder maar dr se hy is maar net n kleiner babatjie. My vrugwater lyk nog mooi en genoeg en geen ander probleme nie.

Haai julle ek is op n what to expect groepie waar ons so 20 is wat dieselle week due is en daar moes hulle die een meisie se seuntjie Noah vroeer uithaal :(((( aggrshamepies hys nog soooo klein maar terselfdertyd was dit vir my n groot skok om te sien hoe klein Aiden al lyk nou :O hy skop en beweeg mooi hier binne, hy hou niks daarvan as ek sit nie hehehehe maar werk nogal tricky.

Ek maak nou my articles klaar so dit is die ekstra push vir sie laaste 2 weke waar die werk als wat hul kan uit my wil he :( ek suffer bietjie. En klomp renovations hier by die huis o wee eks elke aand net meer paniekerig en uitgestres.

En o ja!! Saterdag is my babyshower!!! Sien soooo uit on saam al die vriende en bietjie familie Aiden se lewetjie te vier ooooooe!!!!!!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #244731 by Lagogies
Sexy hexy FET - frozen embrio transfer. Dis nou as jy ivf gedoen het en jy was so gelukkig om embrios oor te he.

Ek is vlge 3 dae op bestuurs konferensie. Ons het groot besigheids deal gedoen waar ons ander groot company oorgekoop het en moet nou al die takbestuurders oplei. Oordrag 1 Des so baie werk wat vir my voorle

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account