× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #244274 by baby
Baie dankie aan almal vir die geluk wense. Ons kan dit nogsteets nie glo nie! Ek stres nog heeltyd dat iets gaan gebeur dat dit nie so is nie. Eers stres mens om 'n bfp te kry en dan stres jy oor of hy gaan stick. Crazy hierdie!

Engela,
Ek is nie heeltemal seker oor hoe dit werk nie, maar die dokter het vir my cyclogest (wat 'n progesteroon is) gegee om te vat in my 2ww. Ek moet ook nou nog aangaan met dit. Hierdie was my eerste siklus wat ek dit moes gebruik het, so ek het eintlik nie baie ondervinding met dit nie. Ek moes dit wel eers 4 dae na die iui begin gebruik het.

Naomi en Lizzie
Ek weet PCOS gaan baie keer hand in hand met die gewig probleem, maar ek wil net se ek het ook PCOS en weeg 48kg. En ek het ook gesukkel om swanger te raak en my siklusse was ook net so onvoorspelbaar. Moes ook 'n paar keer Provera gebruik het. So, ek dink die gewig alleen gaan nie regtig so groot verskil maak nie. Maar tog het ek al van dames gehoor wat swanger geraak het nadat hulle gewig verloor het.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant
The following user(s) said Thank You: LizzieJvr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244273 by Bytjie
Lizzie ek dink amper die twee is min of meer dieselfde, maar ek gebruik dit net vir 5 dae. My dr het ook gesê ek moet gewig verloor maar hy hamer nie daarop nie. Hy sê al verloor mens net 5 kg dan werk jou eierstokke klaar beter.

Nella bly om te hoor jy gaan positief voort met TTC.

Engel, die IVF dames sal jou meer inligting hieroor kan gee.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP
The following user(s) said Thank You: LizzieJvr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244272 by LizzieJvr
Hi Nellak

Ek het ook insulienweerstandigheid. En ja, ek kry nie my maanstonde sonder die pil nie. Ek was Junie vir 'n laparoskopie en ovariele drilling. Maar kry nog steeds nie my maanstonde vanself nie. Ek is nou 30. So is bang ek raak al hoe ouer. Ek het ook al 5kg verloor, maar het nog baie om te gaan. Ek het ongelukkig nie blackberry pin nie, sukkel nog om dit aftelaai. Ons sukkel nou al 2-3 jaar met ttc.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244271 by Engelalr77
Hi julle ek het 'n vraag. (ek is nog baie nuut met al die prosedures en goed).

Gedurende die 2ww - kry mens mos 'n hormoon om te gebruik wat ek gelees het en as ek reg verstaan wat jou pms onderdruk om die eier seker kans te gee om te heg. Verstaan ek dit reg?

En as dit so is, hoekom het ek dan al op die 4de dag na die inplanting begin bloei? Weet enige iemand presies hoe dit werk? :(

Me; 36
Low AMH, endometrioses, low motility sperm;
Sept 13 - ivf no eggs
Okt 13 - ivf BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244270 by nellak
Hi julle!

Baby , Baie geluk!!!!!

Lizzie, ek is ook oorgewig en het insulienweerstandigheid. Maar my maanstonde is gereeld elke maand. Ek het n 31dae siklus.Hoe oud is jy? Ek het al 6kg verloor die afgelope tydjie en sal enige tyd met jou deel wat ek gedoen het. Het jy n blackberry pin? Ek en ML is albei 25. En probeer al sowat n jaar met ttc.

AFM, ek is heel oraait met die BFN. Ek was by dokter en hy het my nou verwys na n gynea wat ek by sal n scan doen volgende week. So ek sien uit om te weer wat die scan sal se! Ek is baie posetief hieroor.

En ek het ook die blad op FB gesien. Ek gaan die pille bestel! Dis 100% natuurlik, so wat het mens om te verloor!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.
The following user(s) said Thank You: LizzieJvr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244268 by LizzieJvr
Hi NaomiB.
Wat is Provera? Is dit wat jy gebruik net vir 10 dae? Dr. het laas vir my Duphaston gegee. Is dit dieselfde? Ek is by Dr. Van Waart in Stellenbosch. Maar het nou eers opgehou, want dit het duur geraak en hy het voorgestel dat ek gewig moet verloor. Is dit regtig so 'n groot issue?

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244267 by Bytjie
Lizzie, ek het ook PCOS en is oorgewig. My AF (maandstonde) kom ook glad nie sonder hulp nie, maar ek gebruik geen voorbehoedmiddels nie. My dr gee gewoonlik Provera om AF te laat kom.

Was jy al by 'n gyne of FS

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP
The following user(s) said Thank You: LizzieJvr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account