Hallo
BABY!!!!!!!!!!!!!!

baie baie geluk, mag jy H&H preggies he!!!!!!!!
Stella, jou boepie gaan nog met spoed groei. Baie mooi.
Bea, shame man sterkte met die bloeiery, ek haat dit as dit so lank aanhou.
Hopeful, geluk met die huis, hoop dit handel nou vinnig af dat jy vir ons babakamer pics kan begin wys.
Zarah, sjoe jy is nou baie uitstedig, sterkte met al die traveling.
Naomie, hoop jy kry vinnig antwoorde. Sterkte jong, en ek is maar sleg met die onthou van foliensuur drink
Lagogies, bly jy kon afspraak kry en dat jou vrae beantwoord word, sterkte.
Zettie, jammer oor bfn. ((hugs))
Andie het seker rerig nog baie troureelings en stres, kom update ons bietjie hoe dit vorder.
Hexy, sjoe kan nie glo die tyd vlieg so nie. Lekker partyreelings doen. Het al vergeet van skype hehe.
Hallo al die ander wat ek nie genoem het nie, probeer onthou maar hier is nou so baie aan die gang. Sterkte met al die IVF en bd's!!
AFM: het laasmaand 15 dae cycle gehad

weet nie wat dit veroorsaak nie, dog moet nog bd toe is die ou heks hier.