× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #243867 by StellaK
Hi Jooste, wel gelukkig kon jy dan baie lank barsvoed.

Naomi, ja nee kyk, ouma bederf ons vreeslik baie en ek sal haar nooit terughou nie.

geniet die naweek dames :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243865 by Bytjie
Middag dames,

Ja Jooste as ons kook, dan kook ons. Shame sorry om te hoor jy moet ophou borsvoed. Maar dis als seker vir 'n goeie doel ne.

MMCC, het jy al kontak gemaak 'n FS?

Chrizzie, voorspoed met jou afspraak en ek hoop dat jy glad nie die nuwe jaar met 'n paar doppe sal kan vier nie ;) .

Zarah, kom huis toe, die Kaap verlang na jou.

Stella, moet nie 'n gegewe perd in die bek kyk nie, dis hoekal so duur om 'n baba te onderhou en ouma is seker maar net heeltemal over exccited.

Dis weer 'n nat dag hier in die Paarl, hoop dit gaan more beter.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243864 by MMCC
Halo almal!!

Kom loer gou net vining in om vir elkeen halo te se en n wonderlike dag en naweek toe te wens.

Gan maar bietjie dol hier bydie werk.

Mooi bly

M :heart:

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243862 by joo~ste
Gosh!!
Ek gaan vir 2 dae weg en ek kom terug en hier is HOPE en HOPE posts om te lees. Ek moes scan dat ek hop om deur alles te kom.

Weet nou glad nie eers waar om te begin nie.
So-
kom ek se maar net vireers...
HALLO ALMAL!

En dan-
iemand het gevra of ek weer die FS gaan sien. Ja, ek moet weer in Januarie "aanmeld" en sal seker die IVF in Februarie doen. Maar voor dan...moet ek nog ophou borsvoed ook en dit is vir my hartseer om aan te dink.

Hmm....en dan....wat kan ek onthou...
Hopeful : Bly dit gaan so goed met jou twinsies!!!
Zarah: Happy anniversary

...vrekked....okay, kan nie veel verder onthou nie -
sal eerder van nou af probeer bybly-
;)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243845 by Chrizzie
Naand dames!

Ek kom sê net hallo! Sterkte vir almal met scans, besoeke, toetse en wag...

Ek sien Woensdag weer fs. Ek is by Dr Slabbert by Panorama.

Lekker aandjie verder!

xxx

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243837 by StellaK
Hopeful, dis pragtige name.

Naomi, ek het nog bittermin goedjies gekoop. ek hou myself maar baie terug, want my ma is besig om absoluut bos te gaan vir hierdie 1e kleinkind.

Dellie, bly dat julle goeie nuus gekry het. ek dink alles voel sommer net beter as mens vertroue in jou dr het.
ja, hierdie boetie sal familie name kry op aandrang van my man. ons gaan hom Gerhard noem.

geniet die middag dames
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243836 by Bea
Dellie, dis great nuus, ek's bly dinge gebeur sommer vinnig - ek hou baie styf duim vas!

Hopeful, dit is twee pragtige name! Ag moeder mamma. Ek is bly hulle is elkeen in hul eie sakkie, ek het anders gedink. Ek hoop dit hulle sal lank as moontlik daar binne bly en dat hulle mooi gesond en sterk is wanneer hulle uitkom.

Hopeful, jy is oulik met jou idees vir Zarah :-) En jy is baie kreatief NAOMI - haha!

Zarah, wat van piekniek by Spier? Bestel drie dae voor die tyd 'n lekker piekniekmandjie en span uit langs die dam. Dalk bietjie flou, maar ons het dit al twee keer gedoen en die piekniekkos is verskriklik lekker. (en jy kan wyn ook bysit!!)

Stella, ja nou is ek ook nuuskierig, het julle al aan name begin dink?

Bell, ek vergeet altyd - ek hou duimvas vir 'n nuwe siklus. Baie dankie vir jou en almal wat steeds bid vir 'n BFP - vir my en vir ons almal hier op die forum xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account