× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #243893 by Bea
Hallo julle! So bly dis Vrydag!

Dit raak al moeiliker om moed te hou! Ek het sedert Sondag sulke krampies en ek het die heeltyd gehoop dis implantasie, maar sedert gister voel ek NIKS. Ek weet mens kan nie weet tot die bloedtoets nie, maar dis sooooo moeilik om nie te symptom spot nie. Ek weet nie wat ek gaan doen as dit Maandag vir die DERDE keer negatief is nie.

En ai tog, elke keer as ek die radio aansit, is daar praatjies oor aanneming en die nood wat so druk is in Suid-Afrika en dan voel ek skuldig omdat ek soveel geld spandeer aan IVF en wat nog! Ai, ai.... ek weet dis die hormone wat praat!

Jooste, lekker sjokoladekoek bak!

Bell, dankie, gister is darem amper vergete! Het jy al uitgewerk wanneer ovulasie is?

Hallo Naomi, onthou nou om te condomise hierdie naweek!!

Lagogies, hoe gaan dit nou met jou? xxx

Hallo al die ander, hoekom is julle so stil?

Hoop julle dames het 'n heerlike naweek! xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243881 by joo~ste
More almal!
Ek is tog so bly dat dit Vrydag is. Kan nie wag om klaar te werk en huis toe te gaan nie. Sommer lus om koek te bak of iets later vanmiddag. Hmmm...so lus vir 'n sjokolade koek.

Bell:
Gelukkig is Lee darem al 'n bottel gewoont. Ek het haar so 'n borsmelk bottel 2x per week begin gee vanaf 12 weke af en sy het vanaf 6 maande af elke dag 'n bottel water waaraan sy deur die dag "zip".

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243876 by Twinkle
AI Bea, baie bly jy is darem ok en die vroutjie ook. Jy kan ampertjies jou toets doen!!!

Jooste hoop die ophou borsvoed gaan goed en dat babsie bietjie bottel gewoont is al klaar. Sterkte ook met jou nuwe ttc padjie wat jy gaan stap...

Lagogies, Dellie, StellaK, Debs, NaomiB, MMCC, Chrizzie hoe gaan dit met julle?

AFM - gaan goed. :-)

Geniet die naweek almal!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243873 by Bytjie
Goeie more dames, uiteindelik is dit Vrydag.

Bea, daai skok het gemaak dat daai embies nog meer vasklou.

Lekker werk almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243872 by Lagogies
Lol
Bea jy is mos PUPO ( PREGNANT UNTIL PROVEN OTHERWISE)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243871 by joo~ste
Bea
Vadertjie tog! Dan tref dit jou nog met jou embies "aanboord". Gelukkig is hulle so lekker snoesig en sag daar binne in jou. Ek hou styf duimvas vir goeie nuus!

Naomi/Stella
Ja, ek sal ongelukkig moet ophou voordat ek weer kan begin stim vir IVF. Mens se prolaktien vlakke is te hoog tydens BF en dit maak dat al die ander hormone nie lekker saamwerk om te stim nie. Ek is regtig darem dankbaar dat ek al vir 7 maande kon borsvoed, so ek voel gemaklik om op te hou....net bietjie hartseer...

Hallo MMCC!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243869 by Bea
Stella, niks fout met familiename nie - dis baie spesiaal. En daai ouma gaan nog sooo baie beteken as babs eers daar is. My ma en skoonma is ver en mens mis daardie ondersteuning verskriklik baie.

Jooste, jammer oor die ophou borsvoed :-( - darem nog 'n rukkie of wat? By watter kliniek is jy? Hierdie jaar is nou regtig so te sê op sy rug!

Hallo MMCC, sterkte by die werk. Hallo Chrizzie.

Naomi, ja-nee, in die Kaap reën dit ook katte en honde

- twee vrouens het vanoggend voor my ingehardloop in die reën - en toe tref ek een!!!!! Maar ek het hard gebriek en was net in tweede rat na ek weggetrek het - so ek het haar been net skrams getref en sy het niks makeer nie, maar ek het my omtrent dood geskrik en vir 'n uur na die tyd nog gebewe en al wat ek kon dink was HOU EMBRIOS HOU!!!

Oh well... vier slapies

Lekker aand dames

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account