× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 weeks ago #243659 by Zarah
More dames

Lagogies, jy is in my gebede. Ek weet dat n paar vroue in hul 1ste trimester gebloei het en fine was. As ek my nie misgis nie, het Hopeful ook so n scare gehad?

Naomi, jy laat my altyd lag. Ek dink jy sou in groot moeilikheid wees as jy die suster sou skop :-)

Zettie, ek mis jou sommer vandag.

More almal! Ek doen mos reflexology en ek trek al by CD21 sonder spotting! WHoohoo! So ek is baie happy.

Bea, Happy Anniversary!! Whoo hoo! Mag die terugplasing sommer vinnig en smooth gaan sodat jy en ML mekaar ten volle kan geniet vandag.

Dellie, Bell@?????

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago - 13 years 2 weeks ago #243656 by Juno
MMC saw the Paarl FS question originated from you. I have just completed my first medicated cycle with Dr van Waart in Stellenbosch www.wijnlandfertility.co.za Also had a polyp removed under his care. I'm very new to this but like his approach and his support staff are fantastic and really go the extra mile. One word of advice I have whomever you end up seeing is think of every question you have before the appointment. Best of luck on your journey.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #243655 by Bytjie
More dames.

Lagogies, nie alle bloeding is sleg nie, maar natuurlik is jy in ons gedagtes en gebede. Update asseblief as jy klaar by dr was. Ons worry mos almal saam-saam.

Bea, geluk met die 10 jaar herdenking en voorspoed met die terugplasing.

Dell, het al getoets?

En Bell, gaan jy maar tot volgende week wag om te POAS?

Al die ander, hoop dinge gaan goed met julle almal.

AFM - ek moet oor 3 weke dr gaan sien en dan sal hy als met ons bespreek. Julle ek sweer daai mense het 'n liter bloed gister getrek, ek dink daar was 8 of 10 buisies en dan se die verdomde suster nog vir my: haai ek hoor glad hoe lekker tap jou bloed uit, ek het haar amper 'n skop gegee.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #243652 by Lagogies
Ai julle my moed is in my skoene vanoggend. Bid vir my en baba. Ek het effense bloeding. Sien nou nou gynae

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #243633 by Hopeful
Hi Julle,

Bea ek is bly jy voel beter :) en dink gaan tog maar op daai romatic date al kan jy nou nie wyn drink en BD nie, as jy beter voel dink ek dit sal jou gemoed baie goed doen :)

Dellie n paar van die girls hierso was al by dok Pentz en was baie gelukig by hom ek is seker jy sal n goeie hande wees :heart: waneer verwag jy AF?

Naomi, ek hou stuif duim vas dat die dok vir jou antwoorde kan gee. Voorspoed

Stella ek het self met daai hoofpyne gesukle. Drink baie water en vat maar so nou en dan n Panado ek weet hulle is aaklig.

MMCC ek dink dis n great idea om by n FS uit te kom ek glo vir ons klomp wat sulke mors meeste Gyni's net ons tyd, so ek cheer jou aan al die pad vir jou FS journey. Maak maar nou al jou afsraak wand hulle is gewoonlik maande voor uit voll :( Ek was by Aevitas Clinic in Pinelands maar ek bly mos in Namibia so ongelukig kan ek nie vir jou raad gee oor FS nie. Wat ek wel kan se is ek was BAIE BAIE gelukig met Aevitas en was by Dr Hulm wat awesome is.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #243628 by Bytjie
More julle, hoe gaan dit met almal?

Dellie, FX vir 'n BFP

Bell, toets wanneer jy gemaklik voel daarmee.

MMC, dis soos Bell se, hier's net gynies in Paarl. Dr Johan van Waart is in Stellenbosch (google hom) en dan kan jy miskien vir Hopeful vra vir kontakbesonderhede van haar FS.

Bea, yay vir daai 2 embies. En voorspoed met more se trugplasing.

Jooste, welkom trug.

AFM - is vanoggend gedoen. Wag vir dr om my te ontslaan en miskien gaan hy bietjie antwoorde gee.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #243626 by StellaK
Goeie more,

Naomi, dink vreeslik baie aan jou vanmore. ek glo als sal goed gaan.

Bea bly dat jy nou beter voel. :woohoo: :rock: geluk met die mooi embies. nou bid ons dat die rook so staan dat hulle mooi sal vasheg.

Dellie, so gynie klink na 'n groot frustrasie. eks bly jy gaan na die FS toe, hopenlik kry jy baie beter antwoorde en 'n goeie PVA.

Jooste, so lekker om van jou te hoor. hoe lyk jou PVA nou?

Bell@, sterkte met die wag jong. groot drukkie vir jou.

Juno, welcome here :heart:

hallo aan al die ander dames.

gaan goed by my behalwe vir konstante hoofpyn die laaste 2 weke.
sien maandag weer die dr, so ek sien vreeslik baie uit daarna

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account