× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #243688 by nellak
Hi almal

Ek weet ek is verskriklik stil die laaste tyd maar dinge was dol by die werk en by die huis.

Ek sal later personals doen maar wou net vinnig vir Lagogies se ek is sooooo bitter jammer om te hoor. Ai my hart is sommer seer en ek is bitter kwaad dat n mens deur so baie moet gaan. Sterkte vriendin jy is in my gebede. Xxxx

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243687 by Twinkle
Dellie - xxx

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243686 by Dellie
Bea- baie geluk met jou huweliksherdenking!

Zettie - hoop jy het lekker vakansie gehou!

Lagogies - ek is so verskriklik jammer! Ek bid vir vertroosting vir jou en jou ML.
Groot drukkie vir jou :heart:

Julle, hoekom is die lewe so onregverdig!

AFM - ek het nog nie getoets nie maar ek weet dit is BFN. Ek het begin met spotting en my maag is seer asof AF oppad is..So ek is alweer uit hierdie maand..Ai. Ek is verskriklik hartseer vandag daaroor. En ek kon vanogged sien dit vat aan my man ook. Ek wou nie voor hom huil nie want hy vat alles ook maar swaar. En toe al die pad werk toe, tjank ek my oe uit!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago - 12 years 10 months ago #243679 by sterretjie
Skies om so hier in te val - ek lees gereeld hierop - ek was op die Engelse weergawe (Anyone else trying for a 2014 baby) gewees.

Lagogies - ek is so verskriklik jammer om te hoor!!!! Dit is by verre die aakligste ding om deur te gaan. Ek dink aan jou en jou man!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243678 by Zarah
Lagogies, ek is jammer...en ek is kwaad. Ek vra vir myself, hoekom moet party mense so baie k@k in 1 leeftyd deur gaan? Dis mos nie regverdig nie? :cry:

:heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243675 by Hopeful
Bea baie geluk met die herdenking en ek wag vir die embie update!!!!!!!!!

Laggogies, ek is so so so so jammer daar is nie woorde nie net trane. :cry: :cry: :cry: :cry: :cry:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243670 by StellaK
Goeie more dames,

Bea, baie baie geluk met jul 10 jaar herdenking :rock:
ek glo als sal goed gaan met die terugplasing.

Naomi, :tmi: ai, nou nog 'n gewag. hoop nie die 3 weke voel te lank nie.

Zarah, eks baie bly die reflexology help.

Lagogies, groot drukkie vir jou. dit is die loshande die aakligste ding om deur te gaan. :cry: :cry: :cry: :cry:
baie baie sterkte vir die volgende paar dae en weet dat jy in my gedagtes en gebede is. :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account