× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #243740 by Zarah
Dankie Naomi, jys natuurlik reg maar op die oomblik wil ek nie deal met die goed nie. Weet nie of dit sin maak nie, maar ek wil nie dink of praat van baba nie. Ek wil leef in denial.. Ek gee nie eers vir ML antwoord as hy goedjies se soos "wanneer baba hier is, etc"
Ek sal vlg jaar weer met die realiteit deal.. as ek tot dan uithou..

Op n ander noot, ek het verlede week FS gekontak. Die kliniek en LAB is toe tussen middel Des en middel Jan. So ons sien hom dan weer einde Jan.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243732 by Bytjie
Ai Zarah, ten minste het dit langer weggebly as ander maande. Miskien moet jy so nou en dan met 'n sielkundige gaan praat. Of kry iemand met wie jy kan praat maar wat ook verstaan waardeur jy gaan. Nie een van my vriendinne weet wat dit is as mens sukkel om swanger te word en net een van hulle het al 'n miskraam gehad, maar sy het al reeds twee kinders teen daai tyd gehad.

Ek het baie ondersteuning hier by julle gekry, maar partykeer moet mens net aangesig tot aangesig of telefonies met iemand praat.

Ek hoop jy voel gou beter.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243728 by Zarah
More dames

Bell@, ek is baie jammer oor BFN :(

Lagogies, stywe drukkie vir jou.

Bea, wanneer toets jy?

Naomi, dis darem lank om te wag vir opvolg? So jy vind dan eers uit wat die reultate is? Dis erg....

Dankie vir die woorde van bemoediging zettie.

AFM: Ek voel maar self goor vandag. Ek weet nie wanneer ek gaan leer nie. Ek het skaars gepost oor spotting wat so mooi wegbly, toe begin dit :(
Ek het gister ook die vreeslikste nagmerrie gehad hoe ek huil en huil omdat ek nie n baba het nie. ML se ek het glad in my slaap gepraat. :cry: Ek dink partykeer onderdruk ek my emosies tot dit ontplof.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243724 by Bytjie
Bell, jammer oor die heks wat gekom het

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243722 by Bytjie
More dames, hoop julle het almal ;n goeie naweek agter die rug.

Lagogies, ek dink nog die heel tyd aan jou. Hoop jy voel al 'n klein bietjie beter.

Dellie en Bell????????????????????????????????

Bea, hoe gaan dit. Wanneer toets jy?

Zettie, dankie vir die inspirerende woorde. Hoop die vakansie wat lekker.

MMCC, hoop jy kom reg met die FS.

Jooste, welkom trug. Ek het drie agtereenvolgende miskrame gehad en was verlede Donderdag vir 'n histeroskopie om te kyk of daar fout is met my baar.

Andie, waar's jy so stil?

Zarah, ek's bly jou spotting is nou al so lank weg.

Nella, Kayla, Chrizzie, Amandatjie en die wat ek vergeet het, hoekom dan so stil.

AFM - die histeroskopie wat nie te erg nie, net die bleddie baie bloed wat hulle getrek het so bietjie op my senuwees gewerk. Ek gaan 15 Nov vir my opvolg afspraak.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243720 by Twinkle
Lagogies - ek dink so baie aan jou xxx

Bea - sterkte vir jou met die wag nou glo jy sal vir ons n BFP bring

Dellie - AF al gekom of het jy getoets?

AFM AF het gister middag opgedaag :-( ... my hart is natuurlik baie seer maar ons vat dit nou maar weer van voor af . Ek sal bietjie later kom personals doen - dink aan elke een van julle !!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243718 by Bea
Lagogies xxx. My hart is steeds stukkend vir jou. Ek dink heel naweek aan jou en wens ek kon iets sê wat jou beter kon laat voel, maar ek weet daar is niks. Jy is seker hierdie week by die huis? Ek dink aan jou terwyl jy deur jou hartseer werk xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account