× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #243763 by Bytjie
Zarah, hehehehehe. Miskien moet ek een naweek daar inpop, jy laat dit dan nou so lekker gesellig klink. Miskien moet ek iets reel vir die naweek..............

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243761 by Zarah
Ek neem aan dit gaan vanaand baie gesellig wees daar by julle kayla! LOL! Geniet dit.
Naomi, maak maar die beste van die 3weke en besoek vir Makro :0 Dis glad nie so vol op n naweek nie.
Ek gaan nou eers daar wegbly want die proe tannies ken dan nou al vir my! OH NEE!! LOL! Die 1 tannie het n half uur lank vir my vertel van haar nuwe hondjie...

Lekker aand dames

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243760 by Bytjie
Kayla, hahahahaha vir passion killer, miskien moes julle 'n lover's lane park plekkie gaan soek het :laugh:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243758 by kayla
Hello Julle

Sorry ek was so MIA. Ek het als opgevang, maar sal later personals doen, dit is nou te veel vir my brein om als te onthou.

Lagogies, vreeslik jammer. Ek het nie woorde nie, net n groot drukkie.

AFM: Ek is ook uit die maand. Voor ovulasie was ek en manlief lekker siek, daar was niks geBD nie. Tydens ovulasie en na ovulasie was skoonfamilie by ons (n moerse passion killer veral in n klein 2 slaapkamer plekkie). Al wat ek kan se, it was a dry month. Ek is uitgehonger vir BD, kan net dink hoe voel manlief. Skoonma'le is darm vanoggend weg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243754 by Bytjie
Hi Jooste, redelik goed. Ek was 8:30 gedoen en 13:00 se kant was ek ontslaan. Ek was Vrydag ook af.My dr het net gesê dat hy bietjie ou weefsel van die swangerskap verwyder het, maar verder weet ek sweet bokerol wat aangaan en nou moet ek drie laaaange weke wag voordat ek hom sien.

Snoekie, kon jy toe 'n nuwe dr kry en is jy nog vol pyn en lyding.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243751 by joo~ste
Hallo almal!
Vir my was dit ook beter om in denial te lewe. Dit is nie ideaal nie, maar vir sommiges van ons, is dit net te erg om nog te gaan derms ryg ook daaroor by 'n sielkundige.

Waarom mens dan nou ook deur sulke goed moet gaan. Vraag wat ons seker nooit sal kan beantwoord nie.

Naomi:
Hoe voel jy nou na die Hist?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243744 by Bytjie
Dis reg Zarah. As dit jou nou gemaklik laat voel, leef dan so. Want fok weet daar is alreeds te veel ander goed waarvolgens ons MOET leef. Jy is maar net nou down in the dumps, maar kyk jy maak al klaar planne vir volgende jaar se reis en dit is goed.
Intussen kan jy maar vir Makro gaan leeg koop :silly:

Ek hoop net nie my dr sê ons moet eers weer Jan verder gaan nie. Hy het reeds gesê geen BD vir twee weke nie en ons moet ook nie swanger word voordat ons hom kom sien het nie. Wat's die kanse dat dit weer natuurlik sal gebeur?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account