× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #243717 by Lagogies
Bea eerder laat as nooit. Geluk met hulle huweliksherdenking. Hoop die enetjie is die stickybean waarvoor julle wag. Sal so lekker wees om weer bietjie goeie nuus op thread te kry. So ek hou styf duimvas vir jou.

Ek sal later in die week personals v almal doen

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243709 by zettie
N Ietsie vir almal wat se harte seer is en se moed in hulle skoene is. Soms wanneer ons in die nagwind van ons hart verdwaal.
Bring die Heer troos vir elke kwaal.
Hy hoor ons as ons roep en huil.
Bied ons Sy Vader arms om te skuil.
Nooit moet ons bang wees om ons kruis te dra.
Geloof en vertroue dis al wat Hy vra.
Morê bring Hy ñ nuwe dag.
In die Sonskyn van Sy Genade sal ons weer lag.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker
The following user(s) said Thank You: MMCC, Chrizzie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243707 by MMCC
Hi amal!

Lagogies - Ek is so jammer vir julle. Ek dink aan jy en jou man in hierdie tyd. Dit moet baie hartseer wees vir julle, maar onthou die God wat die wond geslaan het sal dit ook genees. Sterkte. :cry: :cry: :cry:

Juno- Welcome and thank you for the information. I did google Wijnland fertility a while back and we will definitely consider going there.

Hopeful - Ek is sooooooooooooo geweldig bly vir julle, en baie geluk met jul 2 dogtertjies!!

Stella - Geniet jou volgende scan. Ek is netso opgewonde vir julle ook.

Bea- Baie geluk met jul huweliksherdenking! Ek wens julle nog baie gelukkige jare saam toe. Baie sterkte met die terugplasing.

Naomi - Ek dink aan jou ook en alle sterkte my skat, soos jy se ek weet ook regtig nie hoekom ons al hierdie dinge moet deurmaak nie. Ek weet net God het groot dinge vir ons in stoor. Ons moet net deurdruk en vertrou

Halo aan al die ander wonderlike dames.

Ek hoop elkeen van julle het n wonderlike naweek

Baie liefde

M

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243703 by Chrizzie
Lagogies, my hart is seer saam met jou. Ai, ek nou sommer stukkie gehuil vir jou en almal nou.

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243702 by joo~ste
Bea
Hou duim vas vir jou terugplasing!

Lagogies
Het gou gaan lees -
my hart is baie seer vir jou
Ek is regtig jammer

Zettie
Hallo daar!!!!!!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243701 by joo~ste
Hallo julle!
Ag genade toggie....maar julle gesels baie. Ek gedink dat ek nou so 'n paar posts gaan moet lees...maar hier is ek alweer 'n bladsy agter!
:dry:

Dit is vir my ook HEERLIK om terug te wees. Ek het almal so baie gemis en kan nie wag om weer meer te hoor van hoe dit met julle gaan nie.

Zarah
Ek is so jammer dat jy nog nie 'n BFP gekry het nie. Ek het jou signature nou gelees en dit lyk of jy sommer deur 'n KLOMP dinge die laaste paar maande is. Ek glo regtig dat jou BFP nou om die draai is. Jy moet net vasbyt en vas glo.

Hopeful
Hoe voel jy en jou 2 bondeltjies?? Ek is sommer weer van voor af opgewonde oor jou swangerskap. So 'n wonderlike suksesstorie!

Naomi / Lagogies / Dellie
Ken nie julle stories nie - maar ek is ook baie jammer. :cry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243692 by Bytjie
Dellie, hou moed niks is seker totdat daai feeks opgedaag het.

Lagogies, ek weet nie wat om te se nie want als gaan nou leeg klink. Ek is jammer julle het jul baba verloor. Ek hoop jy en jou man vind vertroosting in mekaar. Julle is in my gedagtes en gebede.

Zarah, dis waar. As dit nie die een k@k is nie, dan is dit die ander. Gister toe ek inboek by die hospitaal, was daar 6 mammas wat almal binne 'n paar uur hul babas sou vashou. Ek dink toe: die week sou ons die geslag moontlik gesien het maar nou is ek op pad na 'n operasie om uit te vind hoekom my liggaam nie 'n baba wil dra nie. Wat te hel het ons gedoen om alles dit deur te maak?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account