Lagogies, ek sê 'n spesiale gebedjie vir jou en baba. Ja gynae het vir my ook al gesê bloeding is baie algemeen in eerste trimester. Dink aaan jou xxx
Zarah, awesome oor die geen spotting!! Thx vir die wense, ek raak nou opgewonde
Bell, hoop die naweek vlieg om en dat jy volgende week jou BFP kry!! Thx xxx
Dellie, is daar al nuus? FX!
Naomi vriendin, haha, dit klink rof! Maar jip, hoop al die antwoorde is in daai buise bloed.
Zettie, geniet die vakansie!!
Baie dankie Hopeful - hoe gaan dit nou met jou twee dogtertjies? Gaan jy steeds elke twee weke vir sonar? Wanneer trek julle?
Stella baie dankie. Geniet jou vlg scan. Hoop jou hoofpyn is beter. Xxx
AFM: wag by kliniek. Embies word 9:30 terug gesit. Ek voel n duisend maal beter vandag - whoop whoop! Net nog bietjie maagpyn. Baie dankie vir almal se gelukwense met ons 10de huweliksherdenking. Ek was soooo jonk toe ek getrou het - haha. Ek begin nou baie uitsien na ons aandjie se uitslaap - ons sal dit nou wel rustiger vat en geen rooiwyn of BD!! Ek het my back massage na n scalp & neck massage verander vir ons couples massage - lol.
Lekker dag almal! duisend dankies vir julle ondersteuning xxx