More almal
Hoop dit gaan goed... onder die omstandighede.
Naomi - baie sterkte vir vandag - ek glo vandag sal vir jou antwoorde bring - dink aan jou
Bea - ek kry skoon n knop in my keel as ek jou post lees - sterkte liewe mens - deur druk nou en hou moed vir daardie embies van jou ek bid nog elke liewe aand vir jou spesiaal en dan elke liewe ander dame op hierdie blad.... - laat weet asb wat FS se.
Jooste welkom terug en sterkte!!!
MMCC ek is nie seker of hier FS in paarl is nie dink amper net dit is jou gewone Gynies - Carolison, van Rooyen , Le Riche en Grobler. - Sterkte vir jou ook.
Dellie wanneer gaan jy toets?
AFM ek gaan wag tot op CD36 voor ek toets my laaste siklus was 35 dae - sien nie kans vir negatief nie so wil eerder seker maak AF daag nie op nie of daag dan nou wel op maar ek hoop en bid sy daag glad nie op nie... So nog 1 week vir my voel of my 2 ww eintlik 3 ww is maar dis net oor die siklus so lank is en die tyd so stadig gaan.