× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #243486 by Twinkle
Wat sou ons sonder mekaar gedoen het en ek sonder julle?

Zarah lyk my ek gaan dan vroeer toets as jy se defnitief 15dpo - maak dit saak hoe lank jou siklus gewoonlik is? Myne wissel 32 - 35 dae laaste siklus was 35 dae.

Die wag is nie maklik nie probeer so besig moontlik bly... :-)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243484 by Dellie
Bea - ek skree baie hard vir meer as een follie en ek weet sommer daar gaan meer as een wees!! Jy moet dadelik kom update.

AFM - ek het nog niks getoets nie. Ek is vandag eers 10 dae na Ovidrel en het gedink om Vrydag te toets. Maar ek het 'n sterk vermoede dat ek 'n BFN gaan kry - ek het lae rugpyn, is naar, duiselig, my eierstokke pyn en het krampe! Dis vandat ek die Uterogestan drink dat ek sulke newe effekte het - maar as ek dit nie drink nie, het ek spotting. Ek het maandag 'n afspraak by 'n fertiliteit spesialis - Dr Pentz. Ek is tans by 'n gewonde Gynie maar ek voel ek het meer hulp nodig. So hopelik kry ek beter resultate by hom.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243483 by Bytjie
Sorry Bea, ek het bedoel Bell :blush:

Zarah, o nee ek sal dit nooit op 'n Sat by Makro waag nie. Ek hou nie van moerse klomp mense in 'n winkel nie. Ek moet sê die TTC het my nogal mooi van drank af gebring en ML is in die wolke want hy's glad nie 'n drinker nie. En o ja volgende Don het ek presies 1 jaar opgehou rook, dink julle ek moet 'n pakkie koop en celebrate :silly: .

Dis baie oulik as 'n mens se ML on board is met die TTC. Om te dink jul eiertjies is nou in die budget :rock: My ML is al amper 'n boffin in dae aftel na ovulasie. Januarie moet nou vinnig kom vir julle.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243480 by Zarah
Bell@, ek is mos die POAS queen hier... 14 dpo is jou official toets datum maar jy kan al van 10 dpo n BFP kry. As jy op 15dpo nog nie AF het nie, is jy officially laat! So ons hoop en bid die naweek bring goeie nuus.

Naomi, die wind was nie te erg saterdag nie. Gister en vandag was baie erg. Jong, ek was ook laas week by woolies en was net so in vervoering vir hulle mooi nagklere en undies.. ek het vir ML gese ek gaan n rekening oopmaak, toe kry ek net n kyk! Praat so van Makro... Was julle al daar in op n saterdag? Ek sweer jy sal dronk daar uitkom! Op elke hoek en draai staan iemand vir jou en wyn aanbied om te proe! DIs iets vreeslik...lekker! ;)

Bea, ek wou nog voorstel.. 1 van my follies het mos ook endo ingehad. Toe moes ek antibiotika drink tot terug plasing want my FS se dit kan infeksie veroorsaak. Hoor net more by jou FS wat hy daarvan dink as daar weer endo in die follie is asb? Maar ek bid daar gaan net mooi eiertjies wees.

Van julle wat my al n tydjie ken, sal weet hoe vreeslik ek met my ML gesukkel het om by te kom met al die TTC dinge. Hy wou vir n lang tyd niks van dit weet of praat nie. Hy het so ver gekom die afgelope jaar. Saterdag werk hy ond Desember bonus uit en se... "soveel is vir ons nes eier, en soveel is vir ons ander eiertjies..." Dit was so cute :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243478 by Bytjie
Dis reg so Bea, sorg dat jy so twee verskillende toetsies het.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243477 by Twinkle
as ek 14 dae aan tel kom ek by 26 Oct uit dan kan ek netsowel wag om te kyk of AF maandag kom ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243476 by Bytjie
Baby, voorspoed met die behandeling.

Hopeful, lekker om van jou te hoor, gedra daai twee babsies nog vir hulle. Hoop julle huis is klaar 1 Nov, jy het seker nie die onnodige stres ook nog nodig nie.

Bea, voorspoed vir more en ek hoop hulle haal klompies baie uit. Dankie Bea, ek verjaar hoekal 27 Des, dan's ek 37 :tmi:

Bell, sjoe jy het uithou vermoë. Ek het my BFP gekry 12 dae na KI. As jy 14 dae na ovulasie tel, by watter datum kom jy uit. 'n Mens toets gewoonlik 14 dae na ovulasie.

Zarah, my broer het gister spesiaal Makro toe gegaan vir die katalogus :tmi: . En is jy mal om so te spring clean terwyl die wind so waai, of waai dit nie in die Kaap nie.

Julle die gemoed is nog ok, het vanoggend so bietjie gegoogle en dit wat ek gelees het klink nie te erg nie. En o ja, ek gaan mos net 'n paar ure in die hospitaal wees ne, maar sal julle glo dat ek nuwe klere, pajmas, slippers, japon ensovoorts wil hê. dink julle nie ek is mal nie. Ek sien Saterdag sulke oulike strandsakke in Woolworths en ek sê nog vir ML dis die ideale sak vir my kaperjolle Donderdag. Maar julle die :swear: goed kos dan toe R299, die mense is mos heeltemal bef@k dis mos nie 'n Gucci of so iets nie. Weet hulle dan nie ons spaar vir nappies en sulke goed nie :silly: .

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account