× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #243475 by Twinkle
Bea ek hou uit want daar is 'n ding met die naam BFN waarvoor ek so bang is en dan kan dit nog 'n vals BFN ook wees
EK wil maar kyk eers of AF opdaag of nie as ek n dag laat is toets ek.

Hoeveel dae na OV kan mens n BFP kry ?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243474 by Zarah
BEA BEA BEA!! :woohoo: Dit klink fantasties! Kan nie wag om te hoor hoeveel julle more uithaal nie. Jy gaan defnislis meer as 1 he :rock:

Naomi, my kersfees makro drank katalogus le by die huis! :laugh: Ek het darem nie die naweek vir hulle gaan leeg koop nie. Hoe voel jy nou oor Donderdag?

Chrizzie, 6 Nov is amper hier en jou frosties wag vir jou. 2013 kan nog op n baie hoe noot vir jou eindig.

Hopeful! Hoe gaan dit met julle 2 dames? Ja, soos Bea dink ek ook aan jou amazing ervaring. Jy kan 1 dag vir jou meisies se, jy het hulle in die Kaap gaan haal :laugh:

Debs, ek bid net vir positiewe nuus vlg week.

baby, jammer dat ek gemis het, maar watter behandeling doen jy die maand?

Bell@ sterkte met 2WW

Al die ander dames, wees gegroet!

AFM: Nie veel om te vertel nie.. Was OV naweek maar het nie veel ge-BD nie. Ons fokus nou op ons huis. Bietjie veranderinge aanbring en vreeslik ge-spring clean die naweek.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243473 by Bea
Sjoe dis al middag - hallo almal!

Baby, sterkte met die behandeling, ek hou duimvas.

Hopeful, ag baie dankie - ek sal nooit vergeet toe jy vir jou IVF was en hoe opgewonde ons almal vir jou was nie. En kyk hoe ver is jy nou al!

Bell, baie dankie. Ek kan nie glo jy gaan nog tien dae wag voor jy toets nie - hoe hou jy dit?! Good luck xxx

Naomi, die week het aangebreek - sterkte vir Donderdag! Hoop jou BFP kom sommer gou sodat jy nie vir Makro kan leeg koop nie - haha.

Debs, ek is jammer om te hoor oor jou bekommernisse - ek vertrou jy en babatjie is in goeie hande. Ek sal ook vir julle in my gebede dra. Kom update asseblief. Sterkte xxx

Dellie, enige nuus?

Chrizzie, baie dankie, 6 November is om die draai!!

Snoekie, sterkte man!! Kom update.

Hallo aan al die ander: Lagogies, Zarah, Zettie, Stella, Andie en al die ander.

AFM: Vreeslik baie dankie vir almal wat vir my follies geskree en gebid het. Voel omtrent soos 'n saak van gebed!!! Ek het sedert Saterdag die ovulasie-afskeiding met bietjie spotting tussen in, so ek hoop maar regtig dit beteken nie slegte nuus nie. Maar soos ek gister gesê het, enigiets meer as een sal vir ons wonderlik wees.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243455 by baby
Hello almal

Bell@: ek hou duim vas en tel die dae saam met jou. Nou nie meer lank nie.

Debs: Ek glo alles gaan goed gaan en baba is gesond. Baie sterkte en probeer om dit maar rustig te vat en nie te veel te stres nie.

Bea: Dit is baie goeie nuus. Sal aan jou dink dat alles goed gaan.

Sterkte aan al die ander.

AFM: Moes HSG uitstel agv af wat uiteindelik vanoggend opgedaag het. My tassie is gepak en dit is joburg vir my vir 'n week (arme dh bly alleen by die huis). Begin more met die behandeling.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243452 by Hopeful
More Almal,

Shoe maar dit het ontrent gegons hierso!!!!

Jammer ek dink nie ek gaan almal onthou met personals nie so vergewe my aseblief

BEA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! EK IS SO SO SO SO SO SO SO opgewonde vir jou dit si sowaar wonderlike nuus my vriendin AMAZING!!!!!! Ek kan nie wag om te hoor veel het hulle ge asperees more nie!!!!! Ek sal jou in my gebede hou

Debs, agnee my vriendin dis nie lekker nie. Shoe ek kan net dink hoe jy jou dood worry ek sal vir jou en baba in my gebede hou!!

Zettie geniet die vakansie

Bel voorspoed met die volgende 10 dae

Snoekie ek stem saam met Naomi so raak slaan hom teen die kop hahaha Ek hoop jy kry gou n nuwe gyne

Naomi, Ek dink vreeslik aan jou!!!

Shoe en dit is al wat ek nou kan onthou. Voorspoed met die week julle :heart:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243443 by Twinkle
Hallo julle

Debs sterkte glo en vertrou alles sal goed gaan - laat weet asb as jy by dr was.

Bea - baie baie sterkte vir more, ek jy is steeds in my gebede en ek glo dat als goed sal gaan... xxx

Dellie wanneer gaan jy toets?

Al die ander dames , Naomi, StellaK, Baby, Chrizzie, Lagogies, Zarah, Zettie en die wie se name nie genoem word nie hoop dit gaan goed met elkeen van julle.

AFM gaan baie goed dankie ek wag nog 10 dae voor ek toets...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243439 by Bytjie
Hi Debs, jammer om dit te hoor. Ek praat onder korreksie maar ek dink baie, baie water drink help met die vrugwater. Ek hoop jy kry goeie nuus volgende week. En ek weet dis amper ontmoontlik maar probeer om nie te veel te stres nie. Jy het baie mooi ver gekom met al jou troubles met jou ma en studies.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account