× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #243388 by Bytjie
More mense, dankie tog dis Vrydag.

Zettie, geniet die vakansie en die vakansie van TTC af.

Bea, ek het geskree en gebid vir jou follies.

Baby, bly jy's meer gemaklik en dat julle nou 'n PVA het.

Dellie, toets jy die naweek?

Bell, hoop jou senuwees is nog ok.

Zarah, gaan jy weer al Makro se wyn opkoop die naweek :P

Nella, Kayla en al die ander, waar's julle so skaars.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243385 by Lagogies
Zettie ek het sowaar heeltemal vir jou vergeet met vorige personals :blush:

Jy moet jou vakansie baie geniet en lekker rus. Doen alles wat jy kan doen. Skink wyntjie v my ook. Eet sushi en lekker groot roomys ;)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243384 by Lagogies
Baby die meeste v ons signature gee redelik agtergrond. Dit het my baie gehelp. So ruk terug het ons gelyk klomp nuwe dames gekry. Toe vra ek dat die signature op datum bring. Jy kan redelik sien wie vir wat gegaan het, ook waar iemand mc gehad het ens.

Ek is maar bietjie oud. Het mooi follies op lae clomid en femara dosis gehad met injectables
. Oor na ivf voor tyd uithardloop.

Met eerste ivf Bfp. Ek is nou 9,5 weke :lol: voel blessed. Een babatjie oppad. My gynae in Centurion en baie gelukkig. Sy sukses koers is heelwat beter as van die vooraanstaande fertiliteits klinieke wereldwyd.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243383 by zettie
Hallo julle skuus ek so skaars ek lees almal se dinge en bid saam vir die follies. Gaan goed met my more gaan ons op vakansie en ek super opgewonde. Verder het ek geen nuus nie ek geniet die breuk. Ek het so fertility booster bestel wat ek volgende maand gaan drink en dan sal ons weer volstoom op die Wae klim Januarie dink my liggaam het regtig die breuk nodig van die meds en spuite. Bea spesiaale vet duk vir jou hoop jou follies groei mooi.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243382 by Chrizzie
Hallo almal!

Bea,spesiale gebedjie vir jou vanaand!

Amper naweek! Xxx

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243381 by baby
Bell@. Die Dr is baie oulik en mens kan agter kom hy wil jou regtig graag help. Die kliniek is ook vir my baie meer persoonlik as die ander waar ek was. By van die ander het ek al party keer net soos 'n nommer gevoel. Hier ken almal jou op die naam. Seker maar oor hul baie kleiner is as die ander. My skoonsussie het ook swanger geraak die eerste maand wat sy by hom was.

Kan ek vra dat die mensies hier net vinnig so bietjie vir my vertel wat die rede is dat jul sukkel. Dit is nog moeilik vir my om almal te leer ken. En die wat al bfp gekry het, wat was jul probleem en wat was uiteindelik die antwoord op die probleem?was jul by fs en vir hoe lank?

Dankie almal

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243380 by Twinkle
Bea, hoe laat gaan jy more vir die scan

Baby ... so bly jy het nou n pva waarmee jy heel gemaklik klink. Hoe vind jy die nuwe dr?

Bea - vanaand se ek 'n ekstra spesiale gebedjie vir jou op mag daardie follies more net beter lyk en nie verdwyn of ophou groei nie... xxx STERKTE jy ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account