× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 weeks ago #243438 by Debs
Hi naomi! Ai jong ek wens ek het geweet! Op 24 wewk afspraak 2 weke gelede het dr gese daar mag dalk te mi. Vrugwater wees so sien haar weer oor n week (vlge woens) en daar was bietjie kontraksies so syt vir my uterogesten (spelling?) gegee om die uterus as gladde spier te laat ontspan. Intussen voel penaie of hy nie groei nie inteendeel kleiner word :( en ek verloor gewig (bietjies maar dit is ipv 0.5kg per week wat ek moet optel ook). So ja ek worry maar bietjie. Gelukkig is daar geen vd warning signs nie so ek wag maar tot ek dr sien vlge woens. Geen ander klagtes hier nie hehehehe behalwe dat preggie brain nou seriously begin inskop!! Hehehe!! :D

Hoop dis n mooi dag vir elkeen vol kalmte, liefde en n smile op elkeen se bakkies!!xxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #243437 by Bytjie
More dames,

Bea, dis wonderlike nuus, voorspoed met die aspirasie more.

Dellie het jy al getoets?

Chrizzie, 6 Nov is om die draai!

Debs, hoe gaan met jou en kleintjie?

Stella, moenie nou bekommerd wees oor gewig nie, solank boetie-baba net mooi groei en gesond is.

Bell, hoop dit gaan nog goed met jou.

Zettie hoe was die vakansie?

Zara, hoop jy't 'n goeie naweek agter die rug. PS, het jy gesien die klomp specials by Makro ;) . Januarie is binnekort hier.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #243435 by Chrizzie
Dis wonderlik Bea! Sal aan jou dink en bid regtig dat alles goed sal gaan! Xx

AFM: Ek gaan 6 Nov weer na FS toe en sal dan verder gesels oor wat ons gaan doen.

Lekker week dames!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #243434 by Debs
Jay Bea dit klink awesome!! Sal verseker Dinsdag aan jou dink!!

Hello al die ander!!!xxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #243433 by Bea
Lagogies, baie dankie. Aspirasie is Dinsdag op CD13. Follies is al lekker groot. Ek was by n ander fs wat die naweek aan diens was en hy wou nie vir my 'n getal gee nie omdat hy sê hy kan nie seker wees wat is 'n sist en wat is 'n follie nie. Maar ek en die suster het na die tyd gesels en as ons al die moontlike siste aftrek, hoop ons steeds vir 4 - 5 follies. In hierdie stadium sal ek verskriklik dankbaar wees vir enigiets meer as een!! Trigger vanaand 11h.

xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #243431 by Lagogies
Bea wag v jou update

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #243424 by Lagogies
Bea jy gaan seker vroeg more scan. Ek hou styf duimvas dat alles goed afloop en day follies pragtig sal wees! :heart:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account