× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #243416 by Bea
Zarah, dis waar ja... plus dan reageer mens se liggaam elke keer nog anders ook... so mens kan nooit seker wees van 'n enkele aspek nie. Ons sal beslis meer as een terug sit as daar meer as een is! Dink dit sal vir ons 'n skok wees as daar drie of vier is - ek hoop regtig so.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243412 by Zarah
Bea, ek dink ons almal se liggame is maar anders en uniek. My IVF siklus was die enigste silkus wat ek nie gespot het nie. Maar ek dink dit was al die medikasie.
Ek sien nou eers my FS weer in Jan.
jou siklus lyk regtig belowend. Gaan julle meer as 1 terugplaas?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243411 by Bea
Zarah, so gepraat van spotting... Ek spot glad nie hierdie maand nie. Met my vorige twee IVF's het ek altyd hier van CD7 tot so CD12 gespot en hierdie maand is daar niks - en ek ervaar dit as baie positief. Ek wonder of dit iets te doen het met die DHEA wat ek drink of die "scratch" wat gedoen is. Wel, iets het gewerk, want hierdie maand lyk beslis beter as die vorige twee maande (dit met net HOU!!!). Ek noem dit maar net vir jou as jy dalk by jou fs wil hoor. Hoop jou liggaam recover goed. Ek is bietjie oorywerig... rus net een maand tussen-in, maar voel dit help ook. Wanneer sien jy weer jou fs?

Stella, baie dankie! Dankie dat jy kom inloer, jy moenie van ons vergeet nie! Ja-nee, ek stem saam met Zarah - eet lekker! Hoop jy kry lekker gerus die naweek.

Naomi, baie dankie - as aspirasie weer op CD15 is - sal dit dan volgende Donderdag wees. Ons gaan hierdie keer die embrio eers vyf dae na aspirasie terugplaas, al is dit net een. Dis beter om te weet dis 'n blastocyst as om te moet wonder of die ou dingetjie nog binne mens verdeel voor hy implant. Bly jy is rustig oor Donderdag, ek het glad nie my histeroskopie as erg ervaar nie. Ek dink Zettie het nog voor en na haar histeroskopie gewerk! Ek het maar die dag afgevat!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243405 by Zarah
More dames

Bea, ek is so bly om jou nuus te lees! Hierdie siklus is defnitief joune!

Eet Stella! Dis die 1 keer wat jy n goeie verskoning het om nie bekommerd te wees oor gewig nie :)

Naomi, moenie stress oor donderdag nie. Jy moet opgewonde wees want jy gaan antwoorde kry. Hou vir jou duim vas..

Zettie, ek stem vir n heerlike vakansie. Die TTC storie is maar baie uitputtend en mens verloor fokus. Ek dink nou, my hele 2013 was net TTC!

Rakker, dankie vir die info. Bea is ook op sagte stim en ek was ook op n mini IVF. Ek het 6 follies gemaak op dit en 4 mature eiertjies. So lyk my dit werk.

Halo almal! Vet drukkie vir al my vriendinne!

AFM: My liggaam recover nog. Dis my 2de siklus na IVF. Ek het verlede maand vreeslik pyn gehad met ovulasie. Die maand was daar n steek of 2..nie so erg soos laas maand nie. Ek dink regtig dis n goeie ding dat ons eers n break vat voor vlg IVF.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243402 by StellaK
Goeie more dames,

Bea, dis absoluut fantasties :woohoo: :woohoo:
FXFXFXFXFX dat hulle almal mooi mature.

Baie welkom hier Baby

Snoekie, ek hoop jy kry 'n fantastiese ander dr wat meer sal belangstel.
laat weet my as jy 'n paar verwysings soek

Naomi, Zettie, Andie dink so baie aan julle

hallo aan al die ander vriendinne.

AFM by my is hier nie juis nuus nie. boetie baba moes hierdie week goed gegroei het, want ek was so vrek moeg en honger die heel tyd. het al vanoggend als geeet wat ek saam gebrink het en is alweer honger :tmi: gaan 28e weer dr toe. ek sien baie uit daarna

hoop almal het 'n fantastiese naweek
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243398 by Bytjie
Bea jy't nou sommer my dag gemaak met jou goeie nuus. Ek is seker hulle sal Sondag nog beter lyk. Wanneer doen julle dan IVF?

Ek worry nog nie oor Donderdag nie, my senuwees sal seker so Dinsdag begin oortyd werk.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243397 by Bea
Vreeslik dankie aan almal wat vir my follies geskree en gebid het - daar is nog steeds vier groottes vanoggend!!!! Ook so drie kleintjies, maar dis die groottes waaroor ons vreeslik opgewonde is - hulle wissel so tussen 16mm - 20mm. Ek sonar nou weer Sondag.

Naomi, geniet die naweek, een van die dae is jy weer op die TTC trein. Is jy senuweeagtig oor Donderdag? Sterkte x

Zettie, jy moet jou vakansie vreeslik baie geniet. Geniet die breek van ttc.

Dellie, wanneer toets jy? Hoe voel jy?

Bell, hoe hou jy dit nog uit?

Chrizzie, wanneer gaan jy jou FET doen? Wanneer sien jy weer die fs?

Baby, bly jy het 'n PVA. Sterkte.

Rakker, dankie vir die link.

Hallo al die ander. Lekker Vrydag vir julle

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account