× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #243379 by Lagogies
Bea :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: vir jou follies!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243378 by baby
Baie dankie almal! Ek voel sommer al klaar baie tuis hier by julle.

So, Dr het bevestig PCO en spermteenliggaampies soos wat ons reeds vermoed het. Hy wil nou 3 siklusse IUI doen.

Maandag moet ek gaan vir 'n HSG. Eeeeeeeek!!! Ek is doodbang! Ek hoor dit is glad nie aangenaam nie?

Dan sodra af een dag opdaag begin ek met inspuitings. Kom ons hoop dit werk aangesien Clomid en Femara net mooi niks gedoen het nie. En dan IUI. Ons eerste IUI is hopelik dan oor 3 weke. So dit is darm iets om bietjie na uit te sien.

Snoekie: daar is niks so frustrerend soos 'n dr wat nie weet wat hy doen nie. Dit maak my net nog meer negatief!

Bea: baie geluk met jou follies! Dit is baie opwindend!

Bell@: sterkte met die wag. Ek moet ook alewig so lank wag. Dit maak mens mal. Maar daar mag dalk is daar 'n lekker geskenkie aan die einde!

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243362 by Rakker
Vinnige inloer. Iets interessant oor IVF wat ek raakgelees het:

www.dailymail.co.uk/health/article-24636...nant-half-price.html

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243359 by Twinkle
NaomiB :laugh: :laugh: :laugh:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243357 by Bytjie
Snoekie, moer hom teen die kop met 'n klip en as hy vir jou sê dis seer, sê dan vir hom dis sy verbeelding. Ek het gedog jou probleem is opgelos. Gaan eerder vir tweede opinie.

Bea, ek skree en bid en hoop al die pad saam met jou. Moenie nou te veel worry en klem op lê op dit wat in die verlede gebeur het nie, fokus liewer nou op die hede. Natuurlik sal jou follies mooi groei.

Zarah, hoop die dolheid neem bietjie af en geniet die reflexology.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243355 by Twinkle
Bea ek bid defnitief saam met jou ... Mag jou follies fantasties lyk en HOU !!! Dat jy saam in die tww treintjie kan spring.

Alle sterkte, GLO , HOOP en VERTROU !!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243354 by Snoekie
Goeie More Dames,

Baby,
Baie welkom vriendin, en maak jouself tuis. Hier kan jy jou hart uitstort sonder enige oordeel. Jy sal baie raad en ondersteuning kry en vriendskappe maar wat ewig hou!
Ek is in Pretoria gelee, Hier is paar fantastiese inf sp. hier. Jy moet se ek as ek paar nommer vir jou moet kry. Ek persoonlik is huidiglik self opsoek na 'n nuwe gynie, want ek dink myne is sommer net slapgat.

Sterkte vir Bell@ en Dellie met die terrible 2WW. Dit kan mens noggal mal maak.

Ek wil nog by julle dames wat so die OPK's gebruik hoor of julle al Body Temp charting probeer het. Dit het baie goed gewerk vir my. Omdat ek PCOS het werk die OPK's nie, hulle gee fals pos. of se net niks. Die charting is BAIE akuraat as mens dit reg doen.
as julle dit wil oorweeg gaan na fertilityfriend.com toe. Mens kan dit op meeste smartphones install ook. Jy vul net jou temp in en hulle chart dit vir jou en se presies wanneer jy OV. Ek het selfs daai charts net so geprint en vir my vorige gynie in Paarl gegee toe ons daar gebly het. Ek is groot voorstaander van Charting liewer as OPK's.

AFM,
Nie veel nuus nie. My treurige gynie kan nie se wat fout is dat ek so seer het nie. hy se ek verbeel my, so nou soek ek maar twede opinie.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account