× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #243352 by Twinkle
Dellie die hoeveelste gaan jy toets? Ek kan 28ste toets ja maar gedink ek gaan deur druk tot 30ste :-) en gaan eers poas om te sien gaan weet ook nie dalk gaan ek vir bloed fs gese bloed

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243351 by Bea
Hi Julle! Ek was vanoggend vir my eerste sonar en daar is VIER follies!!!!!! Ek is so opgewonde, MAAR ek bid nou net so hard dat hierdie follies nie uit die bus val nie. My follies het nog altyd goed gelyk op cd8, maar dan soos ek elke keer gaan scan, raak hulle al hoe minder of groei net nie. Asseblief sal julle saam met my bid dat hulle mooi sal groei en nie sal verdwyn nie? Ek scan weer môre.

Dellie en Bell, ai man, hierdie 2ww is darem erg - ek weet nie hoe julle dit hou nie. Ek kan net sê sterkte!! Ek dink aan julle en hou vir julle styf duim vas. Hou moed.

Naomi, dankie vir die skree vir my follies! Hoe voel jy oor jou histeroskopie volgende week? Dink aan jou. x

Hopeful, so lekker om weer van jou te hoor. Wanneer trek julle in die nuwe huis? Jy kan seker nie wag om met die babakamer te begin nie.

Zarah, bly jy loer ook in. Ek dink baie aan jou. Sterkte by die werk.

Baby, welkom hier.

Lagogies, ek is seker als sal goed gaan - ek is nog steeds so bly vir julle part.

Chrizzie, haha - ek lag oor wat Naomi vir jou sê!! oor die brag. Enjoy!

Andie, wanneer toets julle weer by jou man? Is dit nie hierdie week nie? Dink aan julle.

Debs en Stella, hoe gaan dit met die babsies? Hoe vorder die babakamers?

Zettie, hoekom is jy so stil? Kom update bietjie. Mis jou.

Hallo aan al die ander dames xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243348 by Zarah
Ek lewe! LOL!
Al is my lewe op die oomblik n gejaag :-)
My broer is ook die naweek wat verby is getroud. Was n baie mooi troue.

Wat TTC betref, worry nie veel nie. Ek spot nog steeds. Ek dink ek het iewers in die week ge-OV.
Ek doen nou reflexology en dis baie lekker.

Ek cheer vir n BFP! Die thread is te stil op die oomblik.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243346 by Dellie
Hallo Bell@

So jy kan die 28ste toets - Ek hou fx fx dat jy 'n BFP sal kry!

Ek het laasmaand omtrent 'n week na die Ovidrel, spotting gehad wat vir 'n paar dae aangehou het. Hierdie maand het die dr Utrogestan voorgeskryf wat ek 3dae na Ovidrel begin drink het - dis 'n Progesteroon so sal die spotting weghou! As ek nie 'n BFP kry nie, kan ek dit los en dan sal AF opdaag 'n paar dae later.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243345 by Twinkle
Baby jy moet asb laat weet wat die nuwe dr se. Hoe laat is jy afspraak?

Hopefull, Debs, Stella en Lagogies hoe gaan dit met jul? Lagogies jy is ook amper op jou tww hiehie dan gaan jy weer weer babsie sien.

Nelle, Kayla Chrizzie wow wat n lekker tyd eintlik vir julle weet dis nie lekker om in die lug te hang maar net om bietjie van alles te vergeet en net vir die lekkerte te bd en mekaar weer te geni9et sonder dat dit soos 'n werk voel.... En om nie pille hoef te drink te spuit ens nie...

Zarah, Zettie en Bea hoe gaan dit met julle?? Bea wat is nou vlg in jou siklus?

Dellie - ek moet se ek het nie snaakse simptome of iets nie maar het skoon n nagmerrie gisteraand gehad van AF wat opdaag... Moet se hierdie tww is nie so lekker nie in die verlede was dit nie tww nie dit was maar net wag vir AF en hoop en bid nou weet ons ons het geov hopenlik reg gebd ... myne is amper 3 weke wag oor my siklus so blerrie lank is ek gaan defnitief nie toets voor CD35 nie... trek nou maar op CD24 so nog n entjie vir my om te gaan nog tenminste 12 dae :(

Dellie ek hoop jy voel gou beter en dat jou kop nie oortyd verder sal werk nie... Waarvoor is die pille wat jy drink - skies as dit n dom vraag is...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243342 by Bytjie
Zarah, yippeeeeee jy lewe nog!!!!!!!!!!!!!!!

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243340 by Bytjie
More almal,

Lagogies, bly dinge gaan goed met jou, hoe ver is jy nou.

Dellie, jammer oor die meds jou so sleg laat voel. Die TWW kan verskriklik raak, ons fokus so op die tyd wat stadig gaan en skielik dan's dit D-day. Kry iets om jouself besig te hou (lees 'n boek of speel Farmville op Facebook - dis nou 'n lekker tydverdryf ;) ).

Bea, ek skree vir daai follies van jou

Baby, voorspoed met jou afspraak by die nuwe dr.

Chrizzie, jy brag darem lekker ne. Wanneer gaan julle nou weer die FET doen?

Bell, ek bewonder altyd vir julle wat so wag totdat AF laat is, ek het glad nie daai wilskrag nie. Ek begin al te POAS hier van Dag 9 na ovulasie.

Zettie, waar's jy so stil jong.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account