Zettie, ja. Al wat ek gedrink het was Metformin en dan folic acid, maar ek het die folic baie geskip, maar ek is baie, baie deurmekaar. Volgens my het AF op die 24 September gekom tot 28 September en as dit regtig AF was dan was dit die eerste keer in meer as 4 jaar wat dit gekom het sonder enige medisyne. Ek en ML gebruik al vir amper 10 jaar geen voorbehoed nie. Ek is bitter baie bly dat ons op ons eie swanger geraak het maar ek's ook hartseer oor die bloeding (met klonte van gister). Daar het seker so 5 klonte afgekom en bloed en gisteraand wat dit net pienk op die toiletpapier as ek afgevee het. En als het heeltemal gestop nou. Dink julle dit was 'n miskraam of moet ek nie dat my brein nou weer overtime begin werk nie.
Ek lees nou op die internet van hoe CB didi die hgc telling doen. Toe sien ek as dit sê 2-3 weeks dan's die HCG telling 200-1999. My toets het gister gesê 2-3 weeks, maar my beta telling vandag is 128. Wat dink julle van die informasie.
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP