× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #242700 by StellaK
Zettie, groot drukkie vir jou :heart: dink so baie aan jou vandag.

Bell@ sterkte met die scan.

hallo aan al die ander dames.
hoop julle het almal 'n baie lekker dag

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242696 by Bea
Môre almal

Zettie, ek dink ook baie aan jou vandag. Sterkte xxx

Bell, sterkte vir jou scan, hoop daar is pragtige follies.

Dellie, het dit beter gegaan met die spuite vanoggend?

Lekker dag vir almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242695 by Bytjie
More almal.

Zettie, ek dink baie aan jou vandag.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242688 by Twinkle
Zettie ... ja gaan en gaan geniet daai vakansie en spandeer elke liewe Rand op jou!!! Ek se net laas week vir my man dit gaan so vreemd wees om eendag nie geld op FS en pille te spandeer nie ... ek wil nie eers dink hoeveel ek al aan TTC spandeer het nie maar glo eendag gaan dit elke sent werd wees.... En dit net in die laaste jaar...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242685 by zettie
Hallo julle

Dellie sterkte met die spuit.

Bell@ sterlte met jou scan more Fx Fx vir mooi follies.

Hallo al die res.

AFM: Ek is fine met my BFN more is my liefling engeltjie se 1ste verjaarsdag by liewe Jesus en ek voel ook fine daarmee. Ons gaan n breuk vat tot Jan en dan weer volstoom proebeer ons gaan lekker op vakansie Plettenebrgbaai toe vir 10 dae so ek kan nie wag nie ons ry die 18 de. Ek gaan my geldjies plaasvan by Clinic op my self spandeer die maand op vakansie :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242684 by zettie
Hallo julle

Dellie sterkte met die spuit.

Bell@ sterlte met jou scan more Fx Fx vir mooi follies.

Hallo al die res.

AFM: Ek is fine met my BFN more is my liefling engeltjie se 1ste verjaarsdag by liewe Jesus en ek voel ook fine daarmee. Ons gaan n breuk vat tot Jan en dan weer volstoom proebeer ons gaan lekker op vakansie Plettenebrgbaai toe vir 10 dae so ek kan nie wag nie ons ry die 18 de.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242683 by Dellie
Chrizzie - baie dankie. Ek gaan more oggend gou Lancet toe voor werk dat hulle vir my die inspuiting gee en dan sal ek vra of hulle vir my 'n dun naald kan gee vir sondag. Anders sal ek Dischem toe gaan en 'n dun naald gaan kry. :)

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account