× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #242918 by Snoekie
Hi Dames.

:woohoo: :woohoo: Naomi :woohoo: :woohoo:
Ek draai my rug vir twee dae en dan is jy swanger. Ek hoop en vid saam dat die 'n sticky bean is!

Zarah,
Ek is bly om te hoor ML het ingestem op die IVF uit sy bonus!

Bea,
Bly die scratch het goed gegaan en alles is gekruis wat mag gekruis wees vir julle.

Bell@,
Dit vat net een Follie, en daai een Follie van jou klink sommer baie mooi! Sterkte, Ek Kruis ook alles vir jou! Wel soos ek gese het alles wat mag gekruis word... :blush:

Hallo aan al die ander Dames.
Hoop dit gaan sommer baie goed met elkeen van julle!

AFM,
Ek het ongelooflik baie pyn op my linker eierstok. Ek dink dit is weer groot sist. Is neer sodra ek beweeg.
Ek sien Vrydag oggend my gynie. Dit is die vroegste wat hy my kon inpas. Is bietjie fies vir hom, want ek is noggal in baie pyn! Sal julle kom update, sodra ek weet wat aangaan.

:heart: :heart: :heart:

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242904 by Zarah
p.s. Ek het gister aand vir ML gevra of ons van sy Des bonus kan gebruik vir IVF in Jan en hy het ingestem. :-)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242899 by Zarah
More dames

Naomi, geluk met jou BFP.

Ek is vrek besig met werk en travel op en af.
Ek wil net se ek dink aan almal

Mwah

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242889 by kayla
Hi Naomi,

Nee ek en manlief het saam besluit ons gaan natuurlik probeer tot Januarie. Al wat ons nou doen is om te kyk of ek wel ovuleer, laas maand het ek nie, maar dit kan wees a.g.v my hormone wat so deurmekaar is. Ek het net pille gedrink om dit reg te ruk.

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242884 by Bea
Hi julle, wil net vinnig update: scratch het goed gegaan - regtig niks gevoel nie en was glad nie seer nie. Dit is net soos 'n KI of embrio-terugplasing. Ek het ook meds gekry vir volgende IVF - moet reeds op CD2 begin - seker oor n week en n half.

Bell - ek skree vir daai follie! Dellie vir joune ook!

Naomi, hoop môre se bloedtoets bring goeie resultate FX xxx

Chrizzie, geniet die breek tot dan :)

Debs, hoop jy kan dit nou bietjie rustiger vat :-)

Lagogies, jy moet jou scan vreeslik geniet môre.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242882 by Twinkle
Bea hoop als het goed gegaan vanogend en dat jy ok voel.

Dellie hoop jy onthou om more te vra re die follies - sien uit om te hoor... sterkte ...

Chrizzie bly om te sien jy is nog hier ... sterkte met jou werk en siklus as daar een is :-)

Naomi, hoop daai telling het goed geklim - sien uit om more van jou te hoor... gaan jy vroeg toets?

Lagogies geniet jou scan more ... baie spesiaal...

Kayla , StellaK , Hopefull en elke liewe een op hierdie blad HALLO! Ek dink elke liewe dag aan elke een van julle en ons BFP wat moet in kom ... ek dink ons target moet maar skuif : Teen einde Desember moet daar 15 BFP wees - is ons ooit soveel? :-) Hoeveel BFP het ons nou al?

Lekker dag verder julle

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242880 by Chrizzie
Hi almal!

Naomi, ek glo als gaan ok wees! Dis lekker om te hoor mens kan nog vanself(!) swanger raak!

Bea, hoop als het goed gegaan? Laat weet asb hoe dit was!

Almal verder, ek volg ook elke boodskap, maar gaan bietjie dol op die oomblik.

AFM: Ek weet nie eens waar ek in siklus (as ek die maand een het) is nie. Ek gaan 6de Nov eers weer Dr toe en sal dan seker weer kan saam gesels :)

Lekker dag verder! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account