× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #242765 by Bytjie
Wel, dr het gebel en sover is dit positief, die telling is 128. Hy wil hê ek moet Vrydag weer gaan vir bloed. Maar dis te lank vir my, ek gaan Woensdag.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242763 by Twinkle
More julle

HOop almal het n heerlike naweek gehad en dat dit goed gaan

Zettie kan dit die begin van goeie dinge wees... dat jou lyf nou reg is... hoop vir jou so sterkte liewe mens...

NaomiB - WOW baie sterkte hoop daai telling lyk bitter baie goed.... Kan nie wag om jou update te kry nie...

Al die ander dames wees gegroet...

Dellie hoe lyk jou follies vanogend?

Ek gaan eers more scan ... so follies moet GROEI ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242758 by Bytjie
Hallo julle,

Ek het nou net gaan bloed trek. As dit positief is moet ek Woensdag weer gaan net om te kyk of dit optel. Die bloeding is klaar so ek hoop dit voorspel goeie dinge. Baie dankie aan julle almal vir jul ondersteuning en ek update so gou as wat die dr my bel.

'n Lekker dag vir julle almal

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242755 by Bea
Naomi!! Ek hou ALLES gekruis vir 'n sticky!!!! Ek weet jy is onseker oor hoe jy voel, maar ek wil darem geluk ook sê - ek hoop môre se bloedtoetse lyk sommer baie mooi.

Zettie, hoop jy voel al 'n klein bietjie beter. Wanneer sien jy weer die fs?

Bell en Dellie, hoop julle follies het pragtig gegroei oor die naweek. Dellie hoop jy scan gaan goed vandag. Bell scan jy ook vandag?

Lagogies, Stella, Debs en Hopeful - hoe gaan dit nog met julle swangerskappe? Die tyd stap darem nou aan? Lagogies, is jou eerste sonar hierdie week? Enjoy!!

Hallo Chigozie, Chrizzie, Zarah, Andie, Strikkie, Kayla, Amandatjie en al die ander. Hoop dit gaan nog goed met julle.

AFM: Gaan môre vir die "scratch" - 'n skrapie in my baarmoeder - dit word sommer in die ondersoekkamer gedoen en voel soos 'n KI. Dit sal help dat die embie volgende maand 'n groter kans het om te heg. Ek drink nou al amper 'n week die DHEA-pille en voel darem heeltemal ok daarmee - hoop regtig hierdie twee goed help my.

Lekker Maandag almal!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242753 by StellaK
Goeie more dames,
hoop almal het 'n lekker naweek gehad

Zettie, mag dit die begin wees van jou suksesvolle siklus :woohoo:
FXFXFXFXFX

Naomi :woohoo: :woohoo: :woohoo:
baie geluk. Ek hoop en bid dat daardie babatjie vassit en dat jy 'n gesonde swangerskap sal he

Hopeful, jy is al halfpad deur, een van die dae is daardie 2 poppies hier :laugh: geniet die laaste halfte

Andie, hoe gaan dinge by julle :heart:

Hallo aan al die ander dames

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242750 by Hopeful
sterkte Naomi, waneer doen jy bleod toetse? Ek hoop so dis jou veraltyd babtjie!!!!

HI Almal ek hoop julle het n heerlike naweek gehaad :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242747 by Chigozie10
Sterkte Naomi en baie geluk. Hou ons op hoogte met alles.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account