× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #242722 by Lagogies
Zettie. Ek dink vandag spesiaal aan jou :heart:

Andie so jammer. Sommige dinge maak net nie sin nie en mens wil graag sin maak en verstaan. Ek hoop die toetse gee antwoorde

Bell whoohoo dit klink na goeie follies! Hou duim vas dat hulle mooi groei. Die dames hier se altyd pynappel help vir die lining. Eet maar baie pynappel dat die lining kan verdik.

Strikkie drukkie v jou

Al die ander dames geniet die naweek!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242711 by Hopeful
Hi Julle,

Zettie ek dink heeldag vandag aan jou. Groot drukkie. Ek dint dis n bakgat plan om net eers bietjie teid op jouself te spend.

Andie, my skat ek weet nie wat om vir jou te se nie. Ek weet wel presies hoe jy voel. Male factor infertililty is SSSSSSOOOOOO freaking frustrating wand daar is baie min navorsing oor die saak en oor hulle nie maandliks ge monitor kan word soos vrouens nie gebuer dinge soos in jou geval gaan van 24 mil na niks en mens verstaan dit net nie. Wat ek well will se ons was ook in julle bootjie en ons het vas geglo ons sal nooit n babatjie van ons eie he nie en het selfs so ver gegaan om op n wag lys te kom vir aanneming en toe die IVF. Daar is hoop selfs met n nul telling is daar hoop vir julle babtjie met n biopsie. Ek weet dis super moeilik om jou man by staan terwyl jy self net in trane will bars en truer oor jou hartseer. Daar is niks wat help of selfs beter maak nie maar ek dink aan jou en groot drukkie.
Try om vir nou eers te focus op die excitement van die troue.

Bel dis awesome oor die Follies nou skree ons net dat daai nander mooi groei oor die naweek!!!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242710 by Twinkle
ZETTIE - Ek dink nog elke oomblik vandag aan jou... xxx

Andie - So jammer om te lees oor die nul sperm... ek hoop dat daar tog HOOP is vir julle - so baie sterkte - kan myself nie indink hoe moeilik dit moet wees om sterk te bly vir jou DH terwyl jy so seer het binne jou ... xxx

Hallo aan al die ander

AFM was vir scan gewees een follie van 14mm en dan nog so paartjies wat aan groei is waarvan daar so 2 van 12mm is. gaan maandag vir bloed en dinsdag weer vir scan.... die lining is nog redelik dun...

Baie dankie vir elke een van julle - julle is GREAT (elkeen n unieke spesiale steunpilaar)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242709 by Strik*kie
Hi julle

Ek is so ver agter, dink nie ek sal almal kan onthou nie........

Zettie, groot drukkie en dink aan jou :heart:

Andie, ek is verskriklik jammer oor jou nuus. Ek kan nie glo ons moet so sukkel nie. Sterkte en fokus nou net op jou planne. :heart:

Bell, sterkte met die scan, hoop jy het vet follies!!!

Hi Bea, Naomi, Lagogies, Stella, Dellie en almal verder.........

Hopeful, geluk met die 2 pienkies, is so bly als gaan goed met julle.




Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Lekker naweek vir almal en hoop die follies groei en komende bfp's stick.
:rock:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242706 by StellaK
ai Andie, ek is so jammer oor jul slegte nuus.
groot drukkie vir jou vriendin :heart: :heart:
ek hoop en bid hard saam dat daar nog iets is wat hulle vir julle kan doen.
geniet hierdie laaste rukkie voor die troue :woohoo:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242705 by Bytjie
Andie, ai hoe lyk dit vir my ons kry net terugslag bo-op terugslag. Ek hoop daar is iets wat vir sy spermtelling kan help of dat die dokters darem ietsie direk kan kry. Aan die ander kant is dit amper Desember en dan sing jy: Here come's the bride!

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242701 by Andie
More julle!

Zettie, my hart is vandag heel dag saam met jou.

Ek wou net gou kom update julle. DH (of amper anyway) het toe gister gegan vir die SA. Hulle het GEEN sperms gekry nie. Nul. Niks. Zero. Nada. Fokol.
Hy is platgeslaan. Ek is baie teleurgesteld, maar wil dit nie vir hom wys nie. Ek kannie verstaan hoe sy spermtelling kan gaan van 24 miljoen tot niks in 'n kwessie van maande nie. Ek kannie verstaan wat ons verkeerd gedoen het om nie te verdien om 'n babatjie te kan hê nie. Ai.
Anyway, dokter het hom gestuur vir bloedtoetse... FSH, Testesteroon, TSH en Prolactin. Ek moet nog gan kyk wat dit alles beteken. Volgens daardie uitslae sal dokter besluit of daar iets is wat hy vir hom kan voorskryf om te help met die spermtelling. Indien nie, moet hulle 'n testes biopsie doen en kyk of hulle enige sperms direk uit die testes uit kan haal om te vries en dan te gebruik vir ICSI. Either way het hy gesê hy beveel aan ons vat 3 maande en raak net rustig en begin weer volgende jaar. So dis wat ons gaan doen.

So ek gaan bietjie skaars wees die volgende paar maande, maar ek gaan julle nie heeltemal verlaat nie. Ek is heeltemal te veel invest in elkeen van julle se stories om uit te mis iemand se goeie nuus.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account