× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #242670 by Chrizzie
Dellie, jy moet defnitief 'n korter en dunner naald kry. Jy behoort dit by dischem of enige apteek te kan kry. Ek het die met die geel dingetjie opgehad, maar jy kry ook een met wit- hulle is lekker dun. Sterkte!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242666 by Dellie
Bell@ - baie sterkte met jou follie scan more - ek glo en vertrou jy sal baie mooi follies he!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242650 by Twinkle
Hallo almal

HOop dit gaan goed met elke liewe een van julle

So ons al weer amper aan die einde van nog n week ... waar gaan die tyd heen?

Bea glo en vertou jou nuwe PVA gaan sommer baie goeie nuus vir jou bring - BAIE sterkte!!!

Zarah, Andie, NellaK en Kayla hoe gaan dit met julle?

Chrizzie - die 2 maande gaan so gou verby gaan hoop jy gaan lekker ontspan....

Zettie -- dink baie aan jou ...

StellaK geniet elke oomblik van jou swangerskap

Lagogies - hoop die naarheid is sommer gou oor en verby maar op die stadium is dit n goeie teken!!!

Amandatjie - sterkte ( weet niks wat mens se maak dit makliker nie)

Ertjie so opgewonde dat daar darem nog hoop is vir jou ook ....

AFM het "mixed emotions" oor more wil so graag goeie nuus kry oor mooi follies maar ek weet nie... het skoenlappers in my maag oor more se scan...

Geniet julle dag verder!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242647 by Lagogies
Dellie sjoe daai naald waarmee jy moet spuit is dik en lank. Ja gaan eerder, seker hulle sal dunner ok he. Sjoe daai dik naald sou ek nie kon indruk nie

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242646 by Dellie
Lagogies - die dr het net een stel naalde gegee - dis lank en bietjie dik. Sy het gemeng en gespuit met hierdie naald - dit was nie so erg toe sy dit gedoen het nie maar toe ek my moes spuit, sukkel ek met die naald. Al die vloeistof was darm binne en het binne gebly! Ek gaan more oggend Lancet toe dat hulle my eerder spuit. ..en dalk hoor of hulle nie vir my 'n kleiner naald het nie want ek moet nog sondag myself spuit.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242643 by Lagogies
Dellie jy is veronderstel om 2 naalde te kry. N dik lang een om te meng en n klein kortetjie wat dun is om in te spuit

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242631 by Dellie
Hallo julle almal

Jammer ek is so MIA - ek het nie altyd iets om te se nie en wag ook maar tot ek wel nuus het. Maar ek lees elke dag almal se comments.

Lagogies - ek hoop die naarheid is darm nie te erg nie. Baie geluk met jou huweliksherdenking - en wat 'n mooi manier om dit te vier met 'n babatjie wat oppad is!

StellaK - baie geluk met die seuntjie. Ek weet hy gaan vir julle baie vreugde en plesier verskaf! :heart:

Hopeful - 2 klein poppies om op te "dress" - dis te oulik! Baie geluk! :heart:

Zettie - ek is so jammer vir die BFN. Groot drukkie vir jou! :heart:

Bea - so bly jy het nie newe effekte nie van die DHEA nie en ek hou duime vas dat dit vir jou meer eiertjies sal gee!

Ertjie - dis 'n baie mooi follie - baie geluk!

Chrizzie - jy moet lekker vakansie hou en 2 maane is om die draai!

AFM - Ek het maandag begin weer met 2.5mg Femara (dag 3 tot 7) en ook Menopur dag 3, 5, 7 en 9. Maandag het die dr self die menopur vir my ingesluit net sodat ek kan sien wat om te doen. Vanoggend het ek dit self gedoen maar julle, daai naald is vrek dik (of dikker as die ovidrel naald) en ek het gesukkel om dit in te kry in my maag. Ek kon nie die naald te ver indruk nie maar ten minste is als in en niks het uitgekom nie. So ek hoop maar dis reg.

Het een van julle al menopur gebruik?

Maandag is my eerste follie scan en dan weer volgende woensdag. Dan sal sy vir my se wanneer ons IUI doen. Ek glo dis volgende donderdag en vrydag. Volgende vrydag is ek en my man al 5 jaar getroud so ek hoop dit is ons maand hierdie vir goeie nuus!

Julle almal moet 'n wonderlike daggie he.

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account