× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #242602 by Amandatjie
Hello julle almal

Ek gaan nie te veel personals doen nie.

StellaK geluk aan span blou! Nou kan julle lekker begin shop

Chrizzie en Bea ek is so bly julle het pva, ek hoop dinge werk sommer gou vir julle uit


Skuus as ek nie almal noem nie maar weet ek dink aan almal van julle.


Afm:
Ek weet nog nie regtig hoe ek op hierdie stadium voel nie. EK dink ek wil nou konsentreer op my huwelik, kom daar eendag vir ons ook 'n babatjie sal ons baie dankbaar wees, maar ek glo nie ek is sterk genoeg om deur al die hormone ens te gaan nie. Ek het ook al daaraan gedink om na 'n homeopaat te gaan, die Paarl het 'n baie goeie een.

xxx

12 September 2015 BFP after ttc from 2008.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242601 by Chrizzie
Hallo almal!

Lagogies, ons is Woensdag 4 jaar getroud, so dis 'n goeie maand :laugh:

Bea,my gesprek met FS was baie in die lyn van joune. Ek dink ons gaan vroeg in Desember FET doen. Gaan nou eers bietjie weer begin oefen ens ens.

Ertjie1, ek weet daai goeie nuus is sommer om die draai vir jou!

StellaK, geluk met die seuntjie! Julle amper-mammas gee vir die res van ons hoop.

Hallo vir almal verder!

So ja, ons gaan nou vir so 2 maande net ontspan en dan weer die bul by die horings pak.

Lekker aandjie almal! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242598 by Lagogies
Ek en ML is more 2 jr getroud! Time flies when you are having fun B)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242596 by Lagogies
Naomi wat het v jou geword?

Andie more is Oktober groot dag kom nou vinnig nader.

Ertjie hoop jy het mooi follies

Hopeful kom post bietjie iets pienk wat oulik is. Seker jy het al geswig met n inkopie of twee.

Zarah het jy vir my ook glas wyn gedrink?

Snoekie blommie etc. Julle is te stil

Debs so bly die eksamen is vandag klaar! Stella die naweek gaan ons 3seker koffie drink.

Afm: dankbaar oor die naarheid, moegheid en alles wat daarmee saam gaan. Het gisteraand vir die eerste keer gaan katte jag in die badkamer. Sien sooo uit na vlge week se scan.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242595 by Twinkle
Ertjie1 baie sterkte vir more se scan hoop daar is genoeg eiertjies en dat jy sommer baie gelukkig daar sal uit stap.

Ek was die laaste 2 scans so teleurgesteld toe daar geen follies was nie ... hoop vrydag is anders...

Geniet die middag julle!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242593 by Bea
Zettie, ek is so jammer oor jou BFN en wens ek kon iets sê wat jou beter laat voel. Sterkte xxx

Stella, dis wonderlik, kan nie glo die tyd het so gevlieg nie - geluk met span Blou!

Bell, ek hou duim vas vir baie mooi follies

Dankie Lagogies, hoe gaan dit nou met jou? Jong ek het omtrent sushi geeet gister! Maar ek begin sommer al vandag met die gesond eet ;)

Ertjie, ek hoop daar is mooi eiertjies môre. Hou moed al is dit moeilik. Sterkte x

Chrizzie, kom update xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242591 by Lagogies
Zettie stywe stywe drukkie

Bea ek hoop nou die pva werk en dat jy darem bietjie meer eiertjies stim die maand. Eet maar bietjie sushi met baie salm dis ook goed.

Bell -groei follies groei.

Chrizzie wag vir jou update

Stella gaan nou lekker blou koop :laugh:

Ek moet gou hardloop. Sal nou nou verder

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account