Hello julle
Sjoe waar begin mens... Ek het vir so 10 dae gld nie internet gehad nie - nou weer aanlyn. Het op my selfoon probeer by bly maar sjoe weet nie wanneer ek iets gemis het nie want dit is maar klein en as ek groot maak is dit weer TE groot.
So jammer om te sien hier was weer BFN's ... Het ek enige BFP gemis????
Hoop dit gaan goed met die toekomstige mammas...
Zettie STERKTE met hierdie wag en ek hoop van harte dat daardie hpt nie reg was nie... xxx
Ek gaan so bietjie personals doen en dan later die res.
Hopeful hoop jy geniet die pienk inkopies en alles is 2 van elk (lekker)
Bea sien uit om jou update te sien ... as ek reg onthou was jy vanoged by FS?
Kayla so jammer oor die een follie... STERKTE met hierdie siklus xx
Lagogies jou afspraak is oor bietjie meer as n week - nie meer "lank" nie
Chrizzie hoe gaan dit?
StellaK en Zarah gaan dit goed met julle?
AFM ek het vir 10 dae provera gedrink siklus was toe weer 35 dae so seker nie veel gehelp om siklus korter te maak nie ??? Is nou op CD7 en tweede laaste dag van Clomixhal - moet se ek kry nogals hot flushes in die nag en het taamlik hoofpyn - kan dit wees vn die clomixhal?
Julle ek is later weer terug .... om verder op te vang!