hahahaha snoekie ek is seker jy kon net nie weerhou om dit te post nie hehe
Shoe ek is nou selg met personals
Stella Laggogies en Debs hoe gaan dit aan julle kand?
Zettie ek kan ook nie glo dis al amper n jaar nie en ek hoop en bid ook dat dit vir jou geluk gaan bring
Zarah, ek is n groot voorstander van break vat maar moet bieg ek was nog nooit self goed daar in nie. solank jy dat jou hard jou ly.
Ek kan my net indink hoe frustrating dit moet wees as dokters hulle nie regtig stuer aan die spotting??????????? Dit moet tog IETS beteken
Naomi, dis awesome dat AF self gekom het regtig amaxing!!!!
Chrizzy, ek dink gesels met die dok en dan besluit julle. soos ek dit verstaan is FET ook baie maklik
Bea Bel, hoe gaan dinge julle kand? Bea ek hou stuif duim vas vir jou afspraak maandag!!
Shoe wie is daar wat ek nou vergeet het?? Jammer julle
Ek was vanogend by die Dok en alles lyk wonderlik. Altwee meet presies die selle groote en weeg 288g. Hulle hartjies klop mooi sterk en dok is biae tevrede wand hulle vorder op die selle trand as enkle babas en hy se dis presies wat mens wil he. En dan vir die groot nuus.......... drum roll please....... Ek verwag twee Pragtige Wonderlike
DOGTERTJIES!!!!!!!!!!! ek en DH voel baie geseend en baie opgwonde maar meer as iets anders is ek net bly dat die tweetjies mooi gesond vorder!!! My volgende scan is nou weers weer die 29st October