× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 weeks ago #241955 by zettie
More julle

Zarha en Nella groot druk vir julle.

Lagogies sterkte en kom update vining.


Ek gaan Woensdag vir my follie scan en is baie opgewonde maar ook bang glo en vertrou maar dat die nuwe meds gewerk het.


Ek wil gou ietsie met julle deel julle moet asb nie dink ek is mal nie.
Laasweek Donderdag was ons by Midame Zingara en daar is `n Gypsie Card Reader ek glo nie in sulke goed nie maar ek en my skoonsussie gaan toe net vir die fun.
So hier is wat sy gese het onthou net die vrou weet absoluut niks van my nie.

Ek moes karate skommel en dan 3 kies

Eerste kaart het gesê ek is `n selfstandige vrou wat weet wat ek in die lewe wil hê en niemand sal my onder kry nie Daar is ook `n nommer 8 op die kaart.

Tweede kaart wyys natuur en n nommer 2 Sy sê toe ek moet my proebleem na die natuur neem tyd daar spandeer en rustig raak weer balans vind.

Derde kaart ook n nommer 2 en dit wys so donkerte aan die onderkant en dan mooi lig en sonskun bo beteken nuwe goeie dinge is oppad.

Die nommer beteken soos volg 8 beteken swaarkry en hartseer vir 8 jaar gehad (letwel ons sukkel nou 8 jaar en paar maande om swanger teraak) die nommers 2 beteken dit is nou verby en `n 2 de kans op geluk is oppad.


Sy laat my toe weer 3 karate trek uit `n ander pak karate en wag daarvoor ..................... Kaart 1 `n swanger vrou Kaart 2 lees Seun en Kaart 3 lees dogter.

Julle ek was skoon in trane.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241952 by Hopeful
More Julle,

Zarah, ek is bitter bitter jammer!!! daar is nie woorde nie. Dit kan net goed doen om met iemand te praat, hierdie pad is n lang en donker een wat ons stap. Pas jouself mooi op en onthou ons moet saggies werk met ons emosies!! Groot drukkie

Laggie, ek hou stuif duim vas vir jou!!!!!!!

Aan die ander wat ek hoop julle het n wonderlike naweek gehaad.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241945 by Lagogies
Bloed getrek. Nou vir die wag.... ek dink di erger as 2 ww wat nou verby is!.

Zarah woorde het ek nie. Maar ek dink aan jou en bid v jou.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241943 by Bytjie
Zarah, 'n lekker huil sessie kan net goed doen. Dis te verstane dat jy op 'n donker plek is, en ek is bly dat jy gaan hulp kry daarvoor. Vat jou break en moenie te veel tob oor jou 'hoë' ouderdom nie. Jy het nog klompie goeie jare in jou.

Dis 'n moeilike paadtjie wat ons stap, maar vind troos in die wete dat jy nie die uitsondering is nie en dat daar mense is wat verstaan hoe jy voel en jou ten volle ondersteun. Ek hoop van harte dat jy nie klaar is met TTC nie, maar wat ook al jou besluit is vir die toekoms, sterkte daarmee.

Ek hoop van harte dat jy regtig vinnig beter voel.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241942 by Twinkle
Zarah en NellaK so baie jammer om te lees dat jul uit is vir die maand... Zarah STERKTE ek weet mens kan niks se om jou beter te laat voel nie hoop jy kom uit hierdie diep donker gat en gaan praat jou hart uit

Lagogies hoop jy gaan goeie nuus bring ons kort regtig baie goeie nuus om hierdie forum ... dit is hoog tyd.

Debs --- yeah jy het vir seunie gevoel wat n wonderlike ervaring... geniet elke skoppie...

Noami, Bea, Chrizzi, Amandajie elke ander dame - wees gegroet... hoop dat ons slegte nuus die week sal omskakel in baie goeie nuus ... julle is elkeen in my gebede.

AFM het saterdag met Provera begin moet dit vir 10 dae drink so hier is dit steeds die "waiting game".

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241941 by StellaK
Goeie more dames,

Zarah :cry: :cry: :cry: ek is so ongelooflik hartseer saam jou. groot drukkie vir jou vriendin :heart: wens ek het woorde gehad wat jou sal laat beter voel. weet net dat ek heeltyd saam met jou bid.

Nella, so baie jammer vir jou BFN. groot drukkie vir jou :heart:

Lagogies, dink so baie aan jou vanmore.

hallo aan al die ander dames.

AFM ons PTA dames het omtrent lekker gekuier.
verder gaan dinge goed by my, is darem nou oor die 8 weke merk en nog net 3 weke voor ons weer dr toe gaan.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241940 by Zarah
More dames

Sterkte vandag Lagogies.

Naomi, ek was self siek gister na al die rooiwyn en trane saterdag. Ek sit nou nog met verkoue ook... ai...

Dames, ek is baie depressief. Ek gaan later in die dag n afspraak maak by n sielkundige. Ek voel in n donker gat en kan amper nie die lig sien nie.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account