× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #241982 by nellak
Zettie WOW vir daai tarrot reading.

Zarah ek hoop jy voel gou beter... en hou plan klink virmy heel goed.

Ek hoop dit gan wonderlik met die res van julle xxx

AFM. Ek is heel okay oor die bfn. Ek wil net weet waarom AF 5 dae te vroeg is! Dit beteken ek het n 29dag siklus gehad ipv n 34 dag! Waarom??

My PVA is om weer met die ovulasie toetsies te toets, maar ek weet nou ek ovuleer op siklus dag 16. Ek dink ons het te min ge BD gedurende my fertile periode. Ons het net op cd 12, 14, 15 en 17. Ek dink ons het daai eiertjie gemis!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #241980 by Bytjie
Zarah, jy klink beter. Jou PVA het jou nuwe fokus op jou lewe gegee en dit kan net beter gaan. So bly jy kon intussen jou storie met iemand deel. 'n Mens voel sommer meer verlig as net iemand gepraat het.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #241978 by Zarah
Dankie Bea. Ek het deur ons werk se wellness mense gewerk en hulle sal teen more vir my n verwysiging gee na n sielkundige. Ek het vanoggend heeltemal die plot verloor en begin huil. Gelukkig was net die ou tannie wat agter my sit hier en ek het haar vertel. Sy het mooi met my gepraat en ek voel baie verlig na dit.

Ek het vir die FS ge-sms om te vra of dit nie beter gaan wees om eers weer n LAP te doen voor IVF. Maandae is maar dol by die hospitaal. So ek wag maar.

So, my plan is om gewig te verloor. EK gaan terug gym toe sodra die verkoue oor gewaai het. Die mense hier by die werk raak vreeslik maer op n dieet pil. Miskien probeer ek dit vir n maand. Ek gaan weer reflexology. Die reflexology vrou se ek moet eers wag die siklus sodat my hormone weer reg kom.

Bea, ek is seker jou uitslag gaan positief wees. Ek se vir myself, die endo is mos buite die baar so jou em-baby moet net n lekker vasplak plekkie kry.

Chrizzie, my brief na ET het ook gese geen seks tot BETA toets nie.

zettie, vriendin, daai reading klink belowend. Ek het in 2006 n tarrot reader gesien en sy het my nou 1 dag uit die bloute ge-sms en gese sy sien nie n swangerskap vir my in 2013 nie. Ek glo ook nie die goed nie want God is almagtig MAAR ek sal maar liewers weer IVF in 2014!

Amandatjie, vat dit rustig gedurende jou 2ww.

Ok, so nou het Lagogies nommer 1 van die 10BFP gebring. Hou so voort dames!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #241977 by Bea
Lagogies, daar maak jy nou my dag! Nee jy maak my week! Ek het dit nog in my agterkop dat jy eers môre toets, maar ek het vergeet dit is mos vandag! Baie baie geluk, jy is seker nog steeds in skok.

Zarah, ek dink dit is 'n goeie idee dat jy 'n afspraak by 'n sielkundige maak - dit kan net help. Ek het al op baie plekke gelees dat infertiliteit 'n krisis is in 'n mens se lewe en mens moet soveel hulp as moontlik probeer kry en nie net by 'n fs nie, maar ook geestelike hulp. Ek weet jy sê jou ouderdom tel teen jy, maar 36 is darem nog goed onder 40 en ek glo beslis daar is nog tyd vir jou. My fs glo onder 38 is nog jonk!

Nella, so jammer oor jou BFN ook. Wat is jou PVA vir die nuwe maand.

Chrizzie, jip geen seks - op my vorige ontslagvorm het daar gestaan geen seks word aanbeveel tot jou eerste beta nie, maar snaaks genoeg het dit nie op hierdie maand se vorm gestaan nie. Hopeful sal jou als vertel - blykbaar is orgasme soos kontraksies en kan dit maak dat die embie in IVF nie heg nie, of so iets... My setpille is DRIE keer 'n dag, so dit sit my sommer klaar af!! Ek hoop regtig jou krampies is implantasie!!

Amandatjie, bly jou KI het goed gegaan, sterkte vir die 2ww.

Debs - dis awesome, geniet daai skoppe!! Bl

Stella, bly julle drie het so lekker gekuier.

Lekker Naomi! 'n Break is 'n goeie ding.

Zettie, dit is nou interessant; ek sê ook altyd ek glo nie daarin nie, maar ek bly nuuskierig! Ek hoop dit beteken net goeie dinge.

Kayla, ja dit is maar 'n op en af rit waarop ons is. Hoop jy voel gou weer vrolik!

Bell, hoe gaan dit?

AFM: Ek toets ook Saterdag saam met Chrizzie. Ek voel rustig, maar ook baie realisties. Ek weet ons het net een ou embie op dag 2 teruggesit met net 4 selle op daai stadium, so ek reken my kans is nie veel beter as enigiemand wat by die huis probeer nie. Maar dit is natuurlik nie onmoontlik nie.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lagogies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #241972 by Antz08
Congrats Lagogies! Dit is wonderlike nuus! :rock: :rock:

Me: 33
DH: 34
Married: September 2009 - 5 glorious years with my best friend!

First Darling Daughter: July 2010
Second Darling Daughter: January 2013
The following user(s) said Thank You: Lagogies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #241971 by kayla
Goeie more julle

Ek is nogal baie besig by die werk, so sal later personals doen. Wil net gou se:

Zarah, ek bid dat die sielkundige sal help. Ek was al by een en dit help regtig om net te se wat jy voel sonder dat iemand jou gaan laat sleg voel. Myne het altyd vir my gese sy het n dik vel en as ek wil skree moet ek skree. Vet groot drukkie.

Nellak, ook so jammer vir jou teleurstelling.

Lagoggies :woohoo: :woohoo: :woohoo:

AFM: Eks net so hartseer oor al die slegte nuus hier. Voel bietjie moedeloos. Miskien is dit net pms. Dit voel of af wil wil opdaag. Maar dis n bietjie vroeg.
The following user(s) said Thank You: Zarah, Lagogies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #241967 by StellaK
Zettie, dis nou baie interessant. mag dinge sommer die siklus vir jou begin draai.

Lagogies, baie baie baie geluk!!! :woohoo: :woohoo:
mag jy 'n geseende swangerskap he en elke oomblik daarvan geniet

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: Lagogies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account