× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 weeks ago #241939 by Debs
Hehehe naomi! Ekt maar opgegee en opgestaan :) hopelik later vandag!!

Lagogies jy moet vinnig kom update!!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241938 by Bytjie
Dankie Debs, skop, mannetjie skop. Jou mamma moet nog gaan leer. Geniet dit jong, een van die dae dan skop hy jou uitmekaar uit :laugh:. Ek hoop jou ma geniet die scan saam met julle.

Amandatjie, hoop jy het lekker gerus na jou KI en voorspoed met die lange TWW.

Lagogies, ek chant gou vir jou: BFP BFP BFP BFP BFP BFP BFP BFP BFP BFP BFP. Kom update gou seblief

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241937 by Debs
More dames!!

Naomi lagogies toets vanoggend!!! Excited! Lagogies, hoe laat gaan jy?????? :D

Ons het baie lekker gekuier julle :) lagogies en stella is albei baie vriendelik en oulik!! Ons gaan weer kuier nog :)

Naomi ai shame man! Onthou jy kani rerig soveel wyn jy wil drink nie ;-) rerig bly jy het darem lekker ontspan. Hopelik het jy goed gerus met die siek gister en het jy krag vir die week!

More al die ander mensies!!

Afm: oeeee!!!! Ons het gister seuntjie voel beweeg!!! Ek het dit nog nie binne eers gevoel nie! My hand was op my maag toe ons wakker word toe voel ek twee skoppies!! Toe laat ek ML voel en hy se jip hy voel en hy voel hom rondbeweeg ook. Was vir my so spesiaal!! En toe ons gaan slaap toe kon hy weer voel. Hehehehe ek le nou hier in die bed en weier om optestaan voor ek mannetjie voel beweeg lol!! :D ons 20w scan is oor 2 slapies!! Lekker dag vir julle! Hopelik beweeg hy gou sodat ek kan gaan leer :)

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241936 by Bytjie
More dames,

Nellak, jammer om van jou BFN te hoor.

Zarah, ek is jammer oor jou nuus ook, ek weet nie eers wat om te sê nie.

Lagogies, is dit more jou beurt?

Chrizzie, hoop daai krampe bring goeie nuus en dat dit al beter is.

Bea, hoe gaan dit nog met jou. Wanneer toets jy?

Debs, Hopeful, Stella, hoop dit gaan goed met julle preggie fairies.

Zettie, ek skree dat daai follies van jou mooi moet groei.

Bell, Kayla en al die ander waar's julle dan so stil.

AFM - het Saterdag bietjie rof aangegaan en toe was ek so siek soos 'n hond :sick: . Lyk ek moet maar die drankies permanent los, maar ek het lekker ontspan :P .

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241935 by Lagogies
Chrizzie dit kan implantasie wees. Jy is nou 4dp5dt wat beteken dis 9 dae na ovulasie en implantasie isdag 6 - 12 en 9 daggies is mooi in die middel. Dit kan natuurlik ontsteking ook wees, maar kom ons wees positief.

Net so terloops ek Debs en Stella het heerlik gekuier! Toe ek ry was dit n volle 3 ure!!!!

Lekker week v almal

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
The following user(s) said Thank You: Bea, Antz08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241933 by Chrizzie
Naand Dames

Hoop almal het 'n lekker rustige naweek gehad?

Wil gou asb julle raad hê....
Ek het vreeslike krampe vandag, amper so op my blaas. Dis branderige steek pyne. Ek kan nie lag of nies nie, want dis te seer. Ek is vandag 4 dae post transfer. Enige van julle al sulke simptome gehad? Ek het natuurlike al gegoogle :)

Dan het ek ook gelees dat mens liewer nie seks moet hê in jou 2ww nie. Het enige van julle dokters al dit vir julle gesê?

Hoop iemand kan help!

Sterkte vir die week vir almal!
:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241925 by Amandatjie
Zarah en Nella, so baie jammer oor die bfn. :cry: :cry: :cry:
Groot stuiwe drukkie vir julle. Ek bid dat julle wens sal waar word om ook eendag n babatjie van jul eie te kan he.
Xxxxxx

12 September 2015 BFP after ttc from 2008.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account