× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 weeks ago #241901 by Amandatjie
Zarah ek hou vir jou baie stuif duime vas. Kom laat weet ons asb so gou as moontlik.

Ons iui is vroeg vanoggend ons is nou by die lab. Dan is dit maar rustige daggie vir ons verder.

12 September 2015 BFP after ttc from 2008.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241900 by Debs
Oooeee Zarah its D-day!!!!!! Ek hoop jys al op en amper daar hehehehe!! Ek sou al super vroeg gegaan het! Ekt het my FMU toets moet doen 3:15 in die oggend en toe gele en wag vir n 'decent' tyd hehehe en 7am bloed gaan toets.

Ek hou soveel duine vas vir jou skat!! Mag jy goeie nuus kry!! En geniet ontbyt en die plante koop!!xxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241899 by Lagogies
Nella jy toets ook more of is dit oormore? Ek weet fis voor my
Baie positive vibes hou kant toe!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241898 by Lagogies
Haai almal

Miskien is ampath die probleem. Ek gaan def by vermaak probeer Debs.

Ampath het blykbaar die reeling ingestel nadat n tiener selfmoord gepleeg het na positiewe swangerskap toets. Hulle trek nie eers bloed as jy nie n verwysende dr het nie!

Almal geniet die naweek!

Zarah, daar is minder as 12 ure voor jy toets! Ek vertrou dat jy more goeie nuus sal kry!

Ek sal oor naweek personals doen! So bietjie lui vir tik!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241896 by nellak
Zarah ek kruis alles wat ek kan vir jou! Maar ek het n goeie gevoel oor more vir jou!

Zettie, Ek hoop daai follies groeie mooi GROOT.

Dellie, dit kon defnintief inplantasie gewees het.. ek hoop dis n teken van jou BFP

Amandatjie, baie , baie sterkte vir more!

Kayla en Bell , ek hoop nie julle wag te lank vir AF nie.

Bea ek weet sommer daai embie verdeel mooi daar binne jou!

Naomi sterkte vir die toetse wat voorle en geniet die kuier oor die naweek!

Lagogies nog net 3 slaapies!

Chrizzie, n tweeling sal amazing wees.Ek hoop self daarvoor aangesien daar so baie tweelinge in my familie is. Hehe

Debs, dis so spesiaal dat jou Ma dit saam jou kan ervaar!

Die wat ek dalk vergeet het! Wees gegroet!

AFM- Die CM daaronder is effens minder vandag maar nogsteeds baie teen oor ander siklusse. Ek het ook snaakse krampies elke nou en dan aan die een kant van my maag. So regoor my heup been. Maar ai weet nie of dit iets beteken nie... want ek het het altyd krampe voor AF. Maar dit voel asof ek effens minder krampe het hierdie siklus. Dit is regtig confusing! Maar ek vir myself gese BLY POSETIEF!!!

Lekker naweek dames en dankie vir al die ondersteuning!! Xxxx

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241891 by Bea
Zarah - LIKE!!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241890 by Zarah
Dellie, dit klink belowend!

Amandatjie, dis darem mooi follies! Hier kom n 4-ling! Lol! Sterkte.

zettie, ek kan nie wag om te hoor hoe die femara gewerk het nie.

Al die ander, julle moet die naweek geniet.

AFM: Ek is regtig baie rustig oor more. Ek glo ek is is swanger. In God I trust!

Sal more kom update.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account