× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 weeks ago #242037 by Chrizzie
Hallo aan al die ou en nuwe dames!

Signatures maak dit regtig makliker-my kop skoon deurmekaar met als wat op een dag gebeur.

Ek was toe dokter toe en hy het antibiotika gegee. Het my eers mooi ondersoek en sonar gedoen. Hy sê hy is seker dit blaasinfeksie :(

Ai julle, nou is ek nie meer so positief oor Saterdag se toets nie. Ek moet seker maar nie so dink nie. Ook te bang om te POAS...

Hoop almal het 'n lekker aandjie :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #242035 by Lagogies
Bell as jy op jou profile icon click is daar edit knoppie regs bo. Ek het aan die begin gedink dis noe nodig nie, maar het agtergekom dis makliker om te kyk waar ou trek met behandelings etc. Ons is darem baie en vir nuwe persoon is dit makliker, wel dit was vir my.

Ek gaan altyd opy foon in en het self nog nie ticker reggekry of profile pic gelaai nie. Dink mens moet dit van rekenaar af doen

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #242034 by Twinkle
Lagogies ek self het nie 'n signatures nie ... al so baie gewonder waar doen mens dit?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #242033 by Lagogies
Chigozie welkom ook aan jou. Soos ek vir Cin gese het ons is saam bly en hartseer

Bell goeie idee dan kry nuwe dames ook bietjie update. Ek wil ook vra vir nuwe mense om signatures te doen. Dit gee mens idee wat pva huidiglik is.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #242031 by Twinkle
Hier is die laaste tyd vreeslik baie updates ens. Wat dink julle dat ons elkeen net n vinnige update gee van waar jy nou in jou siklus is en wat jou pva is vir die volgende maand... dink so gaan ons almal kan "recap" met wie waar nou is...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #242030 by StellaK
Cin, bai welkom hier. baie sterkte ook met die siklus FXFXFX

snoekie, lekker om van jou te hoor. sy is omtrent te cute vir woorde. en wel gedaan met daardie koek, dit lyk fantasties.

Hopeful, hoop jy is sommer baie vinnig gesond.

:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #242029 by Chigozie10
Hi almal

Ek gesels graag saam. Dit is waar, mens sal dink dit is maklik om swanger te word na 1 or twee kinders.

Ek en DH probeer ook vir nommer twee. Ek verwag my mensies vrydag die 13de, maar vanaf vrydag die 6de is my borste baie seer, asook baie swaar. Ek hoop ek kry n BFP.

Sterkte met julle almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account