× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 weeks ago #242001 by Lagogies
Zarah ek hoop jy voel al beter teen Okt as jy weer Pta toe kom.Ek sal bitter graag saam met jou sit en my storie met jou deel. Dis storie met baie hartseer, maar ek glo ook baie HOOP. Maar net as jy kans sien. Net ek en jy :heart: :heart:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241999 by Bytjie
Zarah, dis reg so dame. Hoop jy het 'n goeie sessie met beide die sielkundige en jou FS. Miskien is dit goed dat jy bietjie wegbly want om elke keer ander se positiewe nuus te lees (dames ek bedoel niks sleg daarby nie ek is regtig bly vir elke liewe een van julle se goeie nuus net partykeer bietjie hartseer as dinge my kant nie reg wil loop nie) en in jou lewe wil dinge net nie vlot is ook nie altyd goed vir mens se gemoed nie.

Moet net nie heeltemal van ons vergeet nie, loer af en toe in. En ek hoop dat dinge in die toekoms vir jou beter sal verloop. Sterkte met alles.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241998 by kayla
Goeie more julle

Vandag is n nuwe dag, die hartseer van gister maak mens sterker vandag.

Gister toe dog ek AF het gekom, maar was net so n bruin jellie toe ek afvee :tmi: (sorry julle dis gross). Nou is dit weer weg. So ek weet nou nie of ek dit moet tel as CD1 of nie? Toe ek vanoggend wakker word en daar was niks toe POAS ek sommer, maar dit was n BFN. Ek het nie regtig n positief verwag nie, maar nou weet ek ook glad nie meer nie. My siklus is n bietjie deurmekaar. Gewoonlik as ek die bruin sien binne n uur of 2 is af full on, maar nie die keer nie. Die maand wil die dok sien of ek self ovuleer, so dit is nogal belangrik om te weet wanneer CD 1 is. Enige raad?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241997 by Bytjie
Hallo julle,

Sjoe Lagogies, jy was regtig wakker, jy't amper 'n boek getik :laugh: . Dit is darem 'n lang wag na 10 weke toe, maar ek is seker dit tyd sal vinnig omgaan.

Chrizzie, jammer om te hoor van jou infeksie. Hoop dit klaar vinning op.

Zarah, hoop jy voel bietjie beter vandag.

Kayla, jy ook.

Julle moet asseblief bietjie update waar julle nou in jul siklusse is, ek is deurmekaar en het al so bietjie vergeet, jammer daaroor.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241996 by Zarah
More almal

Lagogies, ek was saam met jou wakker 4:00.

Ek wil net vir almal hier BAIE dankie se dat julle my so gedra het deur die hele proses. Julle beteken baie vir my.

Ek sien later die sielkundige en vrydag die FS om my endo te bespreek.

Ek het besluit om n bietjie weg te breek van die forum. EK sal nog nou en dan kom loer en post as iets drasties met my gebeur.
Maar vir nou, moet ek eers op ander dinge fokus.

Mooi bly dames.

V

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241993 by Lagogies
Hello almal

Ek hoop nou regtig nie ek los iemand uit nie! Ek is nog bietjie overwhelmed

Kom laat ek begin by alles wat woensdag gebeur!
Zettie GROEI FOLLIES! Ek hoop met woensdag se scan dat daar baie mooi follies sit! Fxfx
Dellie jy moet vinnig update as jy getoets het woensdag!
Debs geniet woensdag se scan saam met jou ma. Weet sommer dit gaan baie spesiaal wees. En ek hoop so dat sy die rugby spelertjie se oefenskoppe kan voel!

Hopeful jy is stil deesdae, hoop dit gaan goed met jou prinsessies ( wel miskien prinsies) Het julle al gedink aan name?

Zarah ai girl ek dink so aan jou! Ek dink die ivf roete is erg om mens emosioneel. Die hormone maak mens mal. En mens weet daar was embies, jy kon sien en alles! As jy pta toe kom kuier ons saam. Dan kan ek jou n stywe drukkie gee.

Nella hierdie TTC game is n cruel een. Die ups en downs darem. Good luck vir die maand.

Saterdag is weer groot vir die laaste trokkies van die ivf treintjie! Chrizzie en Bea my wens vir julle is BFP! Hou moed Bea onthou jy ek het amper gekanseleer! Fxfx

Andie jy is baie stil!

Bell hoop die nare tannie kom gou. Dat julle die res van BFP die maand kan maak! Al is die toetsery nou in Okt!

Naomi jy klink baie beter! Ek is so bly.

Stellatjie sterkte met gesond eet! Dis nie altyd maklik nie. Dink so daaraan: dut wat jy eet as jy swanger is is jou kiddie se voorkeur kos. Dit is my teorie en ek glo baie sterk daarin. So laat wasi met gesonde kos.

Kayla onthou baie pms en swangerskap simptome oorvleuel. Moenie moed verloor nie.

AFM: dis nou tussen 3 en 4 in die oggend en ek is wakker soos akker. Die clomid het my so laat wakker le. Sommige nagte tot 4 ure! More is ek weer moeg van die wakkerle. Ek hoop regtig ek begin beter slaap. Gister oggend toe ek opstaan was ek so rustig soos lanklaas! Ek het sommer net geweet dis positief en die toetsie was net ter bevestiging.

My dr scan eers op 10 weke. So dis nog laaaaang wag vir my! Die redes is dat hy die mammas wil beskerm om babatjies te sien op sonar, wat hulle dan verloor. Teen 10 weke is babatjies al sterk en kans vir miskraam aansienlik kleiner. Ek dink ook hy probeer so min moontlik pla dat die babatjies besye kans kry on in te snug! Maar nou groot wag en wonder - is dit nou een of twee? Mense hoe gaan hierdie nuuskierige agie dit hou?

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #241988 by Chrizzie
Lagogies, baie baie geluk!!! Ek is saam met jou bly!

Lyk my hier is 'n paar van ons wat nie goed voel vandag nie. Dis seker maar iets met Maandag te doen!

EK voel ook nie baie positief meer vandag nie... Het met dokter gepraat en klink of ek blaasinfeksie het. Ek kry dit nooit! Dis blykbaar algemeen as jy ivf/icsi gehad het. So ek is nou vir 24uur op citrosoda en as dan nie beter, dan moet ek antibiotika kry. Wil nie graag antibiotika drink voor ek Saterdag getoets het nie.

Hoop die week hou net positiewe dinge in!

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lagogies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account