× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 weeks ago #241889 by Bea
Dellie, ek hou duim vas!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Amandatjie, sterkte vir more!

Thanks Bell, lekker naweek vir jou en al die ander ook!

xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241888 by Twinkle
Dellie so bly om te hoor dit gaan beter --- en ja DAAR IS HOOP !!! Sterkte met jou geniet jou naweek


Amandatjie sterkte vir more xxx

Zettie -- hoop daai follies groei baie mooi en dat daar geen teleurstelling vir jou sal wees woensdag nie ... STERKTE ...

Julle moet die naweek geniet ... lekker rus en sterke met elke een se "padjie" waarop jy nou is...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241886 by Dellie
Hallo julle almal!

Ek wil net vinnig se, die spotting het uiteindelik gestop. Die krampe is ook omtrent heeltemal weg. Maar ek is verskriklik naar vandag en so nou en dan voel dit soos 'n "butterfly" in my uterus..

So daar is nog hoop!

Ek gaan nie nou al POAS nie - ek gaan wag vir Woensdag om te toets.

Julle almal moet 'n lekker nawekie he.. :heart:

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241881 by Amandatjie
Hello julle almal

Naomi, gelukkig het jy nou pva ek hoop jou probleme word sommer gou uitgesorteer. Ek dink ons het mekaar dalk net net gemis gister by die dokter. Julle moet lekker braai en kuier die naweek.

Hopeful ek dink ons almal hier kan nie meer wag om te hoor of dit nou regtig pienk is nie

Debs, ek is so bly dat jou ma dit saam met jou kan deel. Ek kan net dink hoe spesiaal dit vir haar ook moet wees.

Hello aan almal verder, en sterkte vir die wat toets die naweek ek bid vir julle net ++++++++++++++++++++

Afm: IUI is nie vandag nie, eers more.
Ek was gistermiddag gou by dokter vir follie scan net om seker te maak als is reg vir saterdag se iui. Die follies is baie beter as wat ons eers gedink het, vier aan die regterkant en 1 aan die linker kant. Dok se hulle het bietjie vinnig gegroei maar is baie mooi. Ek het gister aand trigger gespuit en saterdag oggend iui.
Dit is drie dae vroeer as laas keer, so dalk help dit ook met die kort lithual phase. Ek sal nog steeds probeer uitvind oor die progestoroon, dankie vir die raad.
Geniet julle naweek

12 September 2015 BFP after ttc from 2008.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241874 by Bea
Zettie, hoop daar is mooi follies Woensdag.

Bell, hoop AF kom gou sodat jou nuwe PVA kan inskop.

Naomi, sterkte vir al die toetse wat voorlê. Histeroskopie is regtig niks groot nie. Maar geniet al jou rinkink tot dan!!!

Chrizzie, ja, ek is ook heel rustig. Ek hoop jou twee is reeds besig om lekker in te plant!

Zarah, nog een slapie - die senuwees knaag seker erg - ek sal dink aan jou more - kom update asb. Sterkte!!

Kayla, good luck, hoop dinge "normaliseer" gou.

Amandatjie, hoe het jou KI gegaan? Sterkte vir die 2ww!

Debs, amper half pad! Sterkte met als

Stella, hoop jy rus lekker die naweek.

Lagogies, dan is dit mos nog net drie slapies vir jou!!!! Hoop daai twee van jou is al lekker ingeplant en snuggle in hul huisie vir die volgende nege maande.

Dellie, onthou AF krampe is ook 'n swangerskapsimptoom!

Hallo Nella, wanneer beplan jy om te toets - ek hoop regtig jy kry 'n BFP!

Andie, hoe is jou gemoed?

Hopeful, hoop jy rus lekker tot jou volgende scan - darem om die draai. Dogtertjies is awesome (as dit wel tweetjies is :-)

AFM: My ou embie is hopelik nog steeds besig om te verdeel daar binne en sal seker eers môre/oormôre begin implant.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: nellak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241864 by zettie
Hallo julle skuus ek is so stil sukkel met my internet

Ek gaan nie personals doen nie.

Sterkte aan almal wat wag om tetoets ek kan nie wag vir julle nuus nie


AFM Gaan Woensdag vir follie scan.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241856 by Twinkle
Hallo Julle - sjoe ek moes nou omtrent opvang het "notes" gemaak en hoop ek kom by almal uit ....

Amandatjie - hoe gaan dit na jou iui? Sterkte en hoop jy rus lekker hierdie naweek...

Naomi - wil vir jou sommer net n drukkie gee !!!

Lagogies alles gekruis vir jou BFP... gaan jy nr 1 wees?

Dellie hoe gaan dit met jou?

Zarah maandag is nie meer ver nie ... geniet jou naweek en voor jy weet toets jy maandag... Ek bid elke aand vir hierdie groepie se BFP...

Debs - Halfpad... Jy en jou moeder moet die sonar saam geniet - baie spesiaal en kosbaar dat sy kan deel in dit ek hoop sy sal deel wees jou babatjie se lewe.

Kayla hoop nie AF laat jou te lank wag nie ....

Bea hoe gaan dit? Geniet die naweek

NellaK hoe gaan dit met jou ook?

StelleK - geniet die naweek en RUS RUS RUS...

Chrizzie ek was onder die indruk AF kom na die pille enige iets van 1-10 na ek klaar is met die pille ... maar ja almal se dingetjies werk seker maar anders in my geval hoop ek regtig dit kom as die pille klaar is...Kry mens enige newe effekte op dit? Nog net 'n week dan toets jy ... glo jy gaan een van die 10 BFP's hierdie maand wees...

Hopefull - nog n rukkie voor jou volgende scan ...

Weet ek het seker iemand gemis - baie jammmer maar wees gegroet!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account