× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 weeks ago #241821 by StellaK
Hopeful, geluk jong. dis darem 'n lang wag voor julle verseker gaan weet.

Amandatjie, hoop daai follies groei baie mooi.

Naomi, die dag is darem al halfpad. baie sterkte vir jou afspraak.

Nella, kom ons hoop dit is 'n goeie teken vir BFP.

hallo en 'n groot druk aan al die ander dames

by my gaan dinge goed. ek is nou net baie moeg hier by die werk. so van 12uur af in die middag is die moegheid op sy ergste.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241819 by Twinkle
hi Julle

Jammer ek is so stil... Ek werk so bietjie :-)

Ek hoop dat elke een van julle wat nou op die 2 weke wag is 'n BFP sal kry --- julle moet die eerstes van die 10 wees :-) .

NaomiB nie meer lank nie alhoewel n uur soos n dag kan voel as jy wag vir n afspraak... STERKTE liewe mens.

hopefull nou wag jy ook weer :-) geniet elke oomblik terwyl jy wag en ek hoop dat tenminste een vn die tweetjies volgende keer sal saam speel.

AFM voel beter vandag en gaan maar net aan... kan beslis se ek google nou minder (dalk oor ek "rustig" is met waar ek nou is?)

Ek het nie veel name genoem nie maar elkeen is gegroet en in my gebede en gedagtes... xx

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241813 by Hopeful
dankie julle ons harloop nog nie uit om pink te koop nie maar ja dit sal nice wees :)

Nella ek dink jou plan om bietjie te wag is great. Moenie worry oor daar nie symptoms is nie, ek het NIKS anders gevoel toe ek swanger was nie my (.)(.) was nie eers regtig seer nie.
Ek moes nou lag toe jy onverskooning vra vir TMI heheh ek dink nie meer enige van ons dink enigeiets is "gross" nie LOL ons is almal saam in hierdie en jy hoef nie verskooning te vra nie ons verstaan :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241776 by nellak
Hi julle almal.

Zarah, hou moed! Groot drukkie!!

Hopeful, twee dogtertjies sal super oulik wees, dan gan jy hulle lekker kan opdress.

Naomi sterkte vir jou afspraak!

Bea , jy moet dit rustig vat, hehe.

Lagogies , hoe voel jy?

Zettie , Bell, Stella, Debs Hoop dit gaan goed met julle??

Afm, ek voel vandag effens beter. Maar ek het besluit om nie die naweek te toets nie. Ek gan wag en kyk of AF eers n paar dae laat gaan wees. Ek wil rerig nie onnodig daai een lyntjie sien nie. En dan die enigste iets wat ek ervaar wat anders as ander siklusse is, is baie meer CM daar onder (tmi, ek weet) . Maar gewoonlik is dit maar droog voor AF. Jammer as dit bietjie gross was. Lol

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241763 by Bea
Dis awesome Hopeful!!!!!!!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241755 by Zarah
2 dogtertjies sal darem oulik wees Hopeful! Dan kan jy hulle opdress :-) Jy moet scan foto kom wys.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241735 by Hopeful
More almal

Amanda, daai follies klink goed ek hoop hulle hou aan met groei :) ek sal tog vir Snoekie vra wat sy gevat het om haar LP te verleng dit was net vitmens dit kan seker nie skade doen nie????

Zarah, Groot Groot drukkie vir jou!!!! Hou moed PUPO en daai other wise is net AF wat opdaag!!!!!!!!!!

Bea, Chrizzie, nou kom die 2ww ( af actually die 10 day wait ) hehehe hou moed en try weg bly van google hahahah ( ya right as if that is possible LOL )

Zarah, ek is so excited vir jou volgende update

Naomi, voorspoed met jou afspraak en ek hoop julle kan antwoorde kry

Stella Debs, hoe gaan met julle twee?

AFM: was weer vir scan altwee babs lyk goed en groei mooi. Hulle meet altwee nou net so oor die 12cm. Hulle was weer n week ouer as hulle regte "gestational age" wat nie verbasend is as mens dink hulle pa is n groot ou wat amper 2m lank is nie. Die enigste proebleem met dit is dat ek is nie baie groot gebou nie ( beitjie vet ) maar my raam is klien en eks effe aan die kort kand. So die dok is bekomered dat ek dit nie sal maak tot 36 weke nie ( 36 weke is full term met tweeling ) en hy dink ek sal hier by 32-34 weke in kraam gaan. Hy dink die babas gaan eenvoudig net uit spasie uit raak. Dis nie n huge krisses nie dit beteken net hulle gaan langer in NICU wees maar hy se ons moet nie nou eers teveel daar oor stress nie en ons moet my nou net mooi monitor tot dan. Hy sal alles van sy kand af doen om hierdie tweekies binne te hou so lank moontlik.
En vir die nuus...... ons kon nie tottiekies sien nie so hy vermoed dis twee dogtertjies. Hy is nog nie 100% seker nie en se ons moet nog nie uit gaan en pienk koop nie wand die geslags dele kan moontlik nog net geswell wees en dus kan ons nie n penis sien nie. Hy sal well op my volgende scan kan befestig ( 26 September ) as daar by daai teid nog nie totties is nie dan kan ons verseker weet :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account