More almal.
Dellie, hoe gaan dit nou?
Lagogies, wanneer toets jy?
Zarah, hoop jy voel beter na gister en more is D-day. Voorspoed.
StellaK, Hopeful, Andie, Amandatjie, NellaK, Zettie, Bea, Chrizzie, Kayla, Bell, hallo almal, hoop dit gaan goed aan julle kant.
AFM - Sonar het gewys dit was 'n volledige miskraam. Ek moet oor vier weke dr bel, dan gaan hy kodes gee wat ek vir ons medies moet deurgee vir authorisation want hy wil 'n histeroskopie (is die spelling reg) en klomp bloed toetse doen. Hy sê hulle doen dit gewoonlik eers na die derde miskraam, maar hy wil nie kanse vat nie. So vir nou TTC ons nie, ons BD maar net. Julle hoe lank na die histedinges kan mens weer begin TTC. Ek het nogal bietjie af gevoel gisteraand, maar is nou weer hunky-dory.
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP