More dames,
Amandatjie, yay vir daai drie follies, hoop julle kan Sat voortgaan met KI.
Zarah, het jy toe begin met jou POAS-plan?
Lagogies hoe behandel die TWW vir jou?
Bea en Chrizzie, lekker rus sodat daai embies mooi vas groei.
Dellie, dus seker implantasie bloeding.
Zettie, wanneer gaan jy vir jou follie scan?
Debs, het al jouself bankkrot gekoop aan die baba goedjies?
Hopeful, kom update asseblief.
StellaK, gaan dit goed?
Andie, waar's jy so stil?
Aan die spanne wat ek vergeet het wat nou in die TWW is, wat vir scans moet gaan, wat pille drink voorspoed vir julle.
AFM - dit gaan 'n lang dag wees, my afspraak is eers vir 17:00.
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP