× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 weeks ago #241710 by Amandatjie
Hello julle almal

Sjoe maar hier gaan behoorlik baie aan. Ek is so besig by die werk ek kom net nie by als uit nie.

EK gaan nou nie almal noem nie, maar weet ek lees als en ek hou almal in my gebede vir ++++++++++++ die maand. Baie sterkte aan almal wat moet 2ww, van julle se wag is amper verby!

Sterkte ook aan almal wat wag vir af, ek hoop dit kom sommer gou.

AFM: ek was Dinsdag vir follie scan cd11, daar is weer drie follies, regterkant werk nou net een maal harder as die linkerkant.
Ek moet more weer gaan, sover probeer ons vir KI Saterdag.
Ek het vir dokter gevra oor die wat ek laas maand sou gou my af gekry het, hy het net gese daar is niks fout nie, dit is normal?
Maak dit vir julle sin?

12 September 2015 BFP after ttc from 2008.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241709 by Lagogies
Dellie dit kan definitief implantasie wees! Implantasie is 6 -12 dae na ovulasie. En jy is nou op dag 8. Ek hoop dis implantasie fxfxfx

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241708 by Lagogies
Zarah my bloedtoets is Dinsdag. Ek het mos moed opgegee met poas

Bea. So pragtige embie! Ek se mos jy maak net een eiertjie omdat dit n perfekte eiertjie is!

Chrizzie nou kan jy saam met die "Wag wurmpie" wag! Hy is langer as ivf treintjie

Zarah, nella, Lagogies, Dellie, Chrizzie en Bea! As ek iemand uitlos sit jouself in. Ek het dit in volgorde probeer onthou

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241706 by Dellie
Ek weet nou regtig nie wat aangaan nie - ek het krampe en toe ek nou in die badkamer was, is daar bloed as ek vee (Jammer vir die TMI)

Kan dit implantasie wees - dis mos te vroeg vir AF? Maar dit voel soos AF krampe!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241704 by Chrizzie
Zarah,dit was heel ok. Voel baie soos toe ek die KI's gehad het. Jong, ek weet nie van die POAS nie...moet seker liewer nie né :)

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241703 by Zarah
Hou moed nellak.

Halo zettie! EK dink femara gaan wonders doen vir jou. Sterkte met die pille en spuite.

Chrizzie! Hoe was die ondervinding? Dit was seer vir my toe FS die papsmeer ding insit maar amazing om te sien hoe hy die embrios terug sit op die sonar skerm. So, jy toets ook 10 dae na terugplasing! Gaan jy POAS?

AFM: Dis nou 2 weke sonder BD en dis niks lekker nie :-( Mis my man :-(

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241700 by StellaK
Bea, Chrizzie, dis baie goeie nuus. lekker rus vanmiddag.
baie baie sterkte vir die 2ww

Nella, dis darem nou al amper tyd vir jou om te toets. FXFXFXFX

Bell@ hoop jou AF kom vinnig die keer.

geniet die middag dames :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account