× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 weeks ago #241453 by Bea
Chrizzie, baie sterkte vir jou aspirasie vandag

Zarah en Lagogies, hoop julle embies heg mooi

Almal in die 2ww - sterkte, asook vir almal se nuwe siklusse. En natuurlik hallo aan almal wat reeds babatjies dra!

AFM: Die trane is maar baie vlak. Ek het weer net twee dominante follies ten spyte van die sagte stimm protokol. Ons aspireer Maandag, want dit is maar die beste kans wat ek ooit sal he. Ek weet ek moenie moed verloor nie, maar dis maar moeilik. Die kans is groot dat ons dalk geen eiertjies gaan kry nie, maar daar is darem nog bietjie hoop.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241451 by StellaK
Naomi, my volgense afspraak is 30 sept. lank wag om weer babatjie te sien.
gelukkig is daar baie dinge wat in september gaan gebeur, so die tyd behoort nie te stadig te voel nie

vandag is lekker warm hier in PTA.

lekker dag vir julle almal.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241446 by Bytjie
More dames,

Chrizzie, sterkte met vandag.

Lagogies, altwee embies dis wonderlik.

Zettie, hoop daai feeks steek haar kop uit.

Bea, voorspoed met die scan.

Bell, skuus dat ek vra, maar waar's jy nou in jou siklus?

Stella, wanneer is jou volgende scan weer.

Hopeful, hoop dit gaan goed met jou en die twee kleintjies.

Amandatjie, hoop die pille behandel jou nog goed.

Zarah, hou jy nog uit met die een en 'n half week wag :laugh:

Andie, hoe gaan dit met jou.

Julle moet almal lekker werk en die wat by die huis is, geniet dit.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241445 by StellaK
Goeie more Dames,

Zettie, hoop dat AF dan wel vandag kom vir jou.

Lagogies :woohoo: :rock: :woohoo: dis fantasties!! mag al2 dai ebbies mooi inplant

Chrizzie, baie sterkte vir vandag. dink aan jou.

hallo en drukkies vir almal :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241444 by Lagogies
Chrizzie baie sterkte v more, rus lekker en maak dit n langnaweek!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241443 by Chrizzie
Dankie vir die raad Lagogies en Bea. Ek gaan na VP toe ja.

Sal julle more laat weet hoe dit was. Hou asb duim vas!!!


Lekker aandjie almal! Xxx

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241442 by Lagogies
Zettie bly jy kan amper weer saam gesels!

By the way - ek sien eergister oulike uitdrukking vir AF - SHARKWEEK! Lol met my soms verwronge sin van humor was dit nogal funny

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account