× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 weeks ago #241501 by Lagogies
Zarah ek hou van jou PUPO!

Dit gee my ook so lekker gevoel.

My ML is absoluut dierbaar. Vanoggend is sy eerste woorde toe ons wakker word - IS JY AL NAAR! Ons is baie opgewonde en ML se altyd die tong is magtig en dag mens moet lewe spreek!

Zarah en Bea ek bid ook so met die hand op die maag. En ML doen ook as ons lepel le.

Hey almal! Die naweek is op ons! Julle moet dit baie geniet! Hierdie naweek groei follies dat dit klap, eiertjies bevrug, embies groei en babatjies word geseen! :heart: net positive thoughts!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241500 by Zarah
halo dames

Ek pop net vinnig in.
Bea, my gebed is dat al 2 follies 2 perfekte eiertjies in sal het en sal bevrug en perfek ontwikkel. Ek weet jy voel teleurgestel, maar probeer positief bly vir jou 2-tjies. Sit jou hand op jou maag en bid vir hulle en praat met hulle. Sterkte vir maandag.

Chrizzie, wat is n HTK toets? En veels geluk! Jy is n follie masjien! Jy sal sommer n hele paar frosties he en dit is baie nice.

Lagogies, ek het sommer trane gekry toe ek jou post sien. Geluk met jou 2 embies on board. Ons is nou PUPO (pregnant until proven otherwise)

Al die anders, wees gegroet! Ek sal maandag weer by die werk lekker opvang en chat.

AFM: Dag 2 van 10 amper verby. Dit is vriesend hier in die Kaap! Ek probeer om nie te veel te google nie. 1 van die goed op google se dat bedrus nie n goeie ding na transfer is nie. Jy moet beweeg (matiglik) om bloedvloei na die baar te verbeter. Dit het toe n massiewe uitval met ML veroorsaak want hy wil nie he ek moet die huis verlaat of beweeg nie. Na hy ge-google het, het hy omverskoning gevra. Ek was vandag bietjie in die mall, maar dit is so koud, ek wil net in die bed wees. In elk geval, what will be, will be.

Lekker naweek dames.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241491 by Bea
Ag Lagogies, baie dankie, dit beteken regtig baie vir my en ek sal verseker daaraan vasklou tot Maandag. xxx

Dankie ook Stella en Chrizzie. En Chrizze dit is awesome oor jou eiertjies - ek hoop hulle almal bevrug baie mooi en dat jy 'n paartjies kan vries ook. Lekker rus

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241489 by Lagogies
CHRIZZIE WOW WOW WOW VIR DIE FOLLIES!

Weet dit sal goed gaan met bevrugting!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241487 by Lagogies
Bea ek was maandag amper wasr jy nou is. Ek was so teleurgesteld dat ons net 2 follies gehad het. Ek het maandag oggend die spreekkamer gebel om te kanseleer. Gelukkig het suster gese dat hulle al tweeling gekry het by vrou wat net 2 gehad het, albei is bevrug, teruggeplaas en daar kry sy tweeling!

Ek was ook bang daar is nie in elke follie eiertjie nie. En ek is ouer as jy en val in hoer ouderdoms kategorie, met kleiner kanse.

Vandag staan ek bo op die hoogste berg met my hande na bo in "awe" . 2 eiertjies 100% bevrugting ( al moes een matureer oornag) 2 embies terug! As daar 5 was sou ek steeds net 2 terug gesit het! So die 2 was meer as genoeg en as net enetjie vassit sal ek overjoyed wees.

Ek bid vir jou eiertjies se bevrugting en pragtige embies! As DIE ouvrou dit kan doen kan jy verseker!

:heart:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241476 by Chrizzie
Ai Bea,hou moed! Dalk is dit die 2 spesiale follies wat vir julle jul babatjie gaan gee.

Dankie vir almal se goeie wense. Ons het 13 eiertjies uitgehaal. Sal more seker hoor hoeveel bevrug het. Dr het voorgestel dat ons 5 van hulle ICSI mee probeer. Ek dink dis dalk goeie besluit. Moet more vir HTK bloedtoets gaan. Het nou net bietjie krampies maar is verder ok en gaan nou lekker rus!

Hoop almal het 'n heerlike dag!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241462 by StellaK
Bea, groot drukkie vir jou vriendin :heart:
so moeilik as wat dit wil voel, moet jy nie moed verloor nie.
ons bid so hard saam met jou.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account