Lalie: GELUK MET JOU VERJAARDAG!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dis nie lekker nie –die bloed? Dit nie dalk net ook implantation nie? Kyk maar (weet dis moeilik) of dit nie minder word binnekort nie. En ag shame baie sterkte dis aaaaaaklig om naar te wees!!! Hoop jys vinnig beter en hoop ook dit was dalk bietjie te vroeg –dit klink te vroeg?!
Zettie: Mooi gedaan!!!!!!! Lekker groei aan daai follies hoor!!
Naomi: wat??!

is die HCG minder as wat hy laas was?? Hierdie is nou niks lekker om te hoor nie. Eks sommer upset

ek is so so so jammer om te hoor.
Zarah: dit is sulke mooi woorde…my diep geraak. Dankie.
Stella: Hoop jys een twee drie beter! Probeer die tydjie geni et ook nou J weet mens wil nie te gou excited raak nie, maar vir nou kan jy maar excited wees J die lewe is bitter genoeg! Xxxxxxx
Bea: whoooohoooooooo vir AF!!!!!! Ekt myself netso vererg vir ‘n simpel vrou Vrydag :O moes mooi fokus om myself tot bedaring te bring lol!!!
Afm: pak oor n uur op vir scan toe gaan. Julle as hy/sy mooi le gaan ons geslag kan sien ek hoop soooo als is nog reg met hom/haar en dat ons sal kan sien!! Ek laat weet julle. dankie vir almal se mooi wense en sterkte toewens!xxxxxxxxx