× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240755 by Zarah
Geluk met die mooi follies Amandatjie

Naomi, ek voel someer stukke beter. Dankie. Onse Vader daar bo het sommer n paar mense op my pad vandag gesit om my te bemoedig en te herinner hoe kosbaar ek vir Hom is :-)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240751 by Bytjie
Amandatjie, is dit jou eerste KI. Sterkte met die spuit, ek het glad nie eers gevoel ML doen dit nie en ek is vrek bang vir naalde.

Zarah, sal dit volgende week update. Voel jy al beter?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240748 by Amandatjie
Strikkie, sterkte aan jou kant met die bloed uitstlae!

Zettie ek het ook fertomid gebruik, geen newe effekte behalwe masiewe hoofpyn.

Wees gegroete elke een van julle.

Dankie Naomi, net twee het gegroei 21 en 20 so vanaand 12 uur moet ml my ovitrelle spuit en donderdag middag gaan ons die ki doen.
Ooooo julle ek hoop so dis 'n positief!

Ek hoop julle almal het sommer 'n stunning dag en dat julle so koud kry soos ons hier in die Kaap nie.

12 September 2015 BFP after ttc from 2008.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240744 by zettie
Jip dit is die tyd wat hulle scans doen na dit doen hulle nuwe pasiente en mense wat daar is vir ander dinge soos egg retrievals en Teater ding

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240742 by Twinkle
O my regtig net tussen 07:00 en 08:45 ... baie dankie wardeer

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240739 by zettie
Hi Bell@ jy bel net die suster om `n tyd tekry enigiets vanaf 07h00 tot 08h45 in die oggend. Die dokter doen self die scan dit gaan vinnig mens is soos 5 minute by die dokter. My CD13 scan val op Sondag dan maak hulle dit Maandag want die een daggie behoort nie verskil temaak nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240738 by Twinkle
More julle ... hoop dit gaan goed met elkeen van julle

Iets waaroor ek nogals wonder nou na ek by die FS was op die blaadjie staan ek moet op die eerste dag van AF die "Suster" bel wat as AF op 'n saterdag of sondag begin? EN my scan is vir CD13 wat as dit op 'n saterdag of sondag val - wie doen die scan die susters of 'n dokter? Skies ek wonder nogals baie hieroor en weet meeste van julle is al deur die deel wat ek nou eers mee begin...

Lekker dag verder!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account