× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240785 by Zarah
More almal

Ek waai oor n paar minute Dr toe. EK is baie Naar vir die scan. Dames wat al CD3 scans gehad het, is dit nie n morsige affere nie? My AF is nog volstoom. SIES!

Ek kom post sodra ek terug is.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240782 by Bytjie
More almal,

Anthea, wou nog sê, jou twee dogtertjies is pragtig.

Zarah, voorspoed met die scan, hoop jy kry goeie nuus.

Lagogie, POAS!!!, POAS!!!, POAS!!!, POAS!!!, Zarah kom help my uit hier man. Hoop jy kry 'n BFP.

Zettie en Debs, dis amper Maandag. Dan kan ons vir ons scans gaan!

Amandatjie, dr het vir ons ook gesê in die maag naby die naeltjie, hy't ook gesê dit hoef nie te diep te wees nie solank dit net onder die vel is. Sterkte vir more, hoop alles loop goed af.

Bea, hoop nie jou AF bly te lank weg nie. En ek hou glad nie van die koue nat weer nie. Gee my die somer enige tyd dankie.

Julle almal moet lekker werk.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240775 by Antz08
More Dames

Eks stil - maar ek check in elke dag moenie worrie nie :lol:

Ek bid ook daagliks vir almal van julle en my twee vriendinne wat ook hierdeer gaan!

Hou my op hoogte met die meet in PTA - kannie wag nie!

Zarah - sterkte vir vandag! Eks seker jy gaan positiewe nuus kry vandag (((HUGS))) :heart:

Lagogies - toets!!!! Hehehe - speel net... Wag ma tot more - ek weet dus nie maklik nie...

AFM - ons gaan Polokwane toe vir die naweek. ML het n 21st in die famile - sien nogal uit daarna om bietjie weg te kom en deur die skoonouers te bederf word!

Ons wag vir feedback from Zarah en Lagogies...

Lekker daggie dames! :heart:

Me: 33
DH: 34
Married: September 2009 - 5 glorious years with my best friend!

First Darling Daughter: July 2010
Second Darling Daughter: January 2013

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240769 by Bea
Zarah sterkte vir jou CD3 scan vandag. Ek hoop daai sist is nie 'n probleem nie en dat jy kan begin stimm. xxx

Hallo almal, sal later vandag personals doen. Hoop julle het 'n lekker dag - vrek koud in die Kaap - brrrrr

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240767 by Lagogies
Amanda bly jou follies is mooi - 2 ling hier kom hulle! Sterkte met iui

Zarah hoop jy het al n smile!

Lalie een is al way nodig vra net vir naomi! Fxfx

Naomi en stella is julle al naar?

Zettie wanneer check jy follies? Jou spuite mos nou klaar

Debs wanneer scan jy weer?

Hopeful het nuus nou behoorlik ingesink.

Bell. Vind net uit by suster. My gyne sn het foon waarheen ons sms dan gee hull tyd vir afspraak. Baie sterkte .

Strikkie al wat ek kan se is hier is stywe drukkie

Bea jy wag mos vir AF. Dit voel mens wag jou lewe om.

Andie hoop die follies groei mooi en dat jy geimpregnate word lol

Anthea jy is stil.Als goed?

As ek iemand vergeet het sorry!

Afm: ek moet Donderdag toets, maar is sooooo lus om more al te gaan. Hoop so dis positief. So bsng vir teleurstelling. Maar die hoop is groter. So miskien gaan ek sommer more.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240766 by zettie
Amandatjie dit klink soos n wonderlike plan ek is defnetief in vir n lekker koffietjie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240765 by Amandatjie
NaomiB, nee ek het 'n hele tyd terug ook vir een gegaan maar ek dink ek en ml was nie reg daarvoor nie. Ons het nie eens regtig iets daarvan probeer maak nie. Ek glo dit sal gebreur op die regte tyd. Die probleem is net, laas keer kon hy my basies enige plek spuit maar nou moet dit in die maag wees. Gelukkig hy bestuur 'n melk plaas en is gewoond spuit lol!

Zarah, ek glo en hoop regtig dat hierdie JOU beurt is, ek hoop jy kry sommer gou positiewe nuus.

Dalk moet ons klompie in die Kaap ook probeer by mekaar kom of wat sê julle?

12 September 2015 BFP after ttc from 2008.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account