× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 9 months ago #253641 by DieSwartKat
Vandag is doodstil aan my kant. Geen krampe en ook geen AF. AF is veronderstel om vandag of more te begin, so hou asb almal jul duime vir my gekruis dat ek teen die naweek goeie nuus sal he.

Ek gaan nie more toets nie. As AF steeds teen Donderdag nie opgedaag het nie sal ek 'n nuwe toetsie gaan koop en Vrydagoggend doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253596 by tanzie
more julle*well hier begin die boobies,het te vinnig gepraat maar well later die maand as gewoonlik...nog 6 dae voor af,maar okay ek weet seer boobies kom voor af kom so ja af kom seker....won't get excited,will just wait and see...on a good note i go on leave friday till the 12th of january and have just booked a week away camping*cannot wait to just relax and forget about all the stress...

sterkte hoopvirdiebeste :kiss: :kiss:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />

[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253595 by HoopVirDieBeste
Hallo Julle, jammer oor die AF's en dan natuurlik vir die wat nie gaan kan BD oor die feestyd nie... ek het gister die bloed laat trek, maar Dr spreekkamer het my nie gebel voor hulle toe gemaak het nie, so ek sal hopelik vanoggend 'n antwoord kry. Ek dink dis die beurtkrag wat alles laat sloer. Ek het ook die weird krampe die laaste paar dae... en AF is nog nie due vir 4 dae nie. Good luck almal, al vanoggend post oor die resultate!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253593 by tanzie
aiii*well een ding is verseker ek word nooit wakker deur die nag en soek vir koeldrank nie-so dit moet die fertomid wees?

laas toe ek op dit was het ek swanger gevoel sos eina boobies ens,maar die keur voel dit net anders?dalk omdat die n lae dosage is?

swartkat my krampe is nog hier,voel nou sos af tiepe krampies maar af nog nie due vir nog 7 dae nie :cry: :cry:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />

[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253592 by DieSwartKat
ek is op 'n cocktail van fertomid, femara en estrofem...ek weet nie watter een veroorsaak waste simptome nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253591 by tanzie
ek dink die fertomid neuk my rond*gewoonlik het ek seer boobies ens,maar nog niks...net die krampe en dan deuri nag skrik ek wakker en is pap nat gesweet en kry onsettend warm(fertomid)se skuld dink ek....

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />

[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253590 by zettie
Hi julle wil julle nie onnodig hoop gee nie maar ek het sulke kramp gehad en ek het BFP gekry kan
inplantasie krampe wees. Sterkte

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account