More
Ons thread het nou vinnig baie goeie dinge wat gebeur. Dis regtig n seening.
Hopeful, ek kan eers maandag foto reg kyk wanneer ek by werk is. Het dit al ingesink? Ek hoop dis n seun en dogter dan is jy sommer klaar!
Lalie, sjoe vrou! Jy maak mooi eiers. Laat weet hoe dit met hulle gaan.
Bea, hoe lank na jy visanne gestop het, het AF gekom?
Ek is nou dag3 na ek opgehou het en ek het gewoonlik op dag3 AF gekry toe ek nog op pil was. Ek het krampies maar nog niks AF
Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36
TTC since Nov 2011
Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN
THE END..not yet
IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.